Afstand

Afstand is 'n numeriese beskrywing van hoe ver objekte van mekaar is.

Afstand
Die afstand tussen punt A en G is AB + BC + CD + DE + EF + FG. Die verplasing is die kortste afstand tussen punte A en B en word aangedui deur die stippellyn AG.

Afstand word tipies gemeet in:

Omskakelings

  • 1000 mm = 100 cm = 10 dm = 1 m = 0.001 km
  • 1 dm (duim) = 0.0254 m = 2.54 cm
  • 1 vt (voet) = 12 dm (duim) = 0.3048 m = 30.48 cm
  • 1 myl = 1600 m = 1.6 km
  • 1 seemyl = 1852 m = 1.852 km

Afstand vs verplasing

Die verskil tussen afstand en verplasing is dat afstand die werklike pad is tussen twee objekte, terwyl die verplasing die korste afstand tussen twee punte is.

Berekeninge

Afstand = spoed × tyd

    Afstand 

Kyk ook

Eksterne skakels

Tags:

Afstand OmskakelingsAfstand vs verplasingAfstand BerekeningeAfstand Kyk ookAfstand Eksterne skakelsAfstand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoestynChristendomJaarCristiano RonaldoTsoenamiPsigopatieJudaïsmeWoordsoortWielewaalVlag van Suid-AfrikaTussenwerpselRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKompasBergen-Belsen-konsentrasiekampVoegwoordWaarheid-en-versoeningskommissieAardverwarmingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDigtheidElektriese geleierKaliumYouTubeAgtervoegselErdwurmDikdermKrimpvarkieLionel PetersonKakiebosRegardt van den BerghSirkusLys van veltoestandeTatoeëermerkDawidErfenisdag (Suid-Afrika)Afleiding (taalkunde)Kunsmatige algemene intelligensieEjakulasieUitwerking van klimaatsveranderingStaalBrugPeriodieke tabelWet op Bantoe-onderwysLys van chemiese elemente volgens atoomgetalOnderwerp (taalkunde)Lys van Kaapstad se voorstedeOrgasmeKoos KombuisNiemetaalVoorvoegselOseaanVerfKasteel die Goeie HoopAardbewingArgitektuurRutenium(III)chloriedTennisBrandmondsindroomGroot DepressieArabiesHokkieRenteTweede Nuwe JaarVarkVerdampingBipolêre gemoedsteuringJo BlackSpinnekopCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPornografiese subgenresIvan ZimmermannReënTrevor ManuelTekstielAfrikaanse WikipediaVrouBlaarGNU/FDL-lisensie🡆 More