Afrotheria

Die superorde Afrotheria (Stanhope et al.

1998) is een van die vier hoofgroepe van die plasentale kroon-Eutheria. Hierdie soogdiere het op die Afrika-kontinent ontstaan toe dit 'n eilandkontinent was.

Afrotheria
Tydperk: 65–0 m. jaar gelede
Afrotheria
Orycteropus afer
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Infraklas:
Superorde:
Afrotheria

Die superorde bevat die volgende huidige soogdierordes:

  • Afrosoricida – gouemolle en tenreks
  • Macroscelidea – klaasneuse
  • Tubulidenta – die aardvark
  • Hyracoidea – dassies
  • Sirenia – doegongs
  • Proboscidea – slurpdiere

Hierdie takson is, saam met die ander drie hooftakke Xenarthra, Euarchontoglires en Laurasiatheria in 1998 op basis van filogenetiese navorsing op ekstante soogdiere se DNS voorgestel en die tradisionele paleontoloë wat hulle taksonomie baseer op die morfologie van fossiele het eers skepties gereageer. Daar is in 2016 steeds geleerdes wat nie saamstem nie, hoewel dit 'n minderheidsposisie weergeef. In 'n onlangse groot kladistiese ontleding (Halliday) -gebaseer op morfologie van fossiele- word nogtans die vierdeling duidelik teruggevind.

Kladogram

Daar is 'n party uitgestorwe groepe wat dalk in die Afrotheria behoort, maar hul posisie in hierdie kladogram is taamlik onduidelik.

Afrotheria


†Ocepeia



†Abdounodus





Paenungulata
Hyracoidea

ProcaviidaeAfrotheria 


Tethytheria
Proboscidea

ElephantidaeAfrotheria 


Sirenia

DugongidaeAfrotheria 



TrichechidaeAfrotheria 



?

†Desmostylia



?

†Embrithopoda



Afroinsectiphilia
?

†Ptolemaiida


Tubulidentata

OrycteropodidaeAfrotheria 


Afroinsectivora
Macroscelidea

MacroscelididaeAfrotheria 


Afrosoricida

ChrysochloridaeAfrotheria 




TenrecidaeAfrotheria 



†Bibymalagasia









Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SoortnaamPresident van Suid-AfrikaSpoorvervoer in Suid-AfrikaSeksuele penetrasieIngrid JonkerPussy RiotNatuurrampDiarreeMetaalStudievaardighedePriemfaktorDikdermGriekwa-AfrikaansNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGawes van die Heilige GeesLiewe HeksieHondBTWGeweldWright-broersAanpassingskapasiteitAtletiekSeisoenSkisofreniePinksterWerkersdagWerkloosheidMensLeeuSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Menslike seksuele gedragJaarLys van Afrikaanse televisiereekseMenslike skeletMoslemKlein-KarooRobbeneilandCheslin KolbeMIV/vigs in Suid-AfrikaSonkragPornhubSpringbokkeVoorsetselAborsie in Suid-AfrikaKrampWes-KaapOlifantImpakte van toerismeDomkragTweede VryheidsoorlogWynand du ToitMenstruasieStilleweCounter-Strike 2Wêreldwye webErosietipesNiemetaalErektiele disfunksieIntensiewe vormWinnie Madikizela-MandelaIngenieursweseMonopolieStaalRenaissanceSan Andreas-breukTuberkuloseSpinnekopSpelerposisies in rugbyZack du PlessisAardbewingVaginale kankerGasVolhoubaarheidEuropaWoordeboek van die Afrikaanse TaalAngolese BurgeroorlogHannes van WykKaapstad🡆 More