Afrikasterkastaiing

Die Afrikasterkastaiing (Sterculia africana) is 'n klein, meerstammige boom wat in warm streke, dikwels aan die rand van mopaniebosveld, voorkom.

Die boom kom veral in die noorde van Namibië en ook langs die Zambezivallei voor. Die blare is enkelvoudig in bondels naby die punte van die takkies gerangskik en die bas is silwer of soms bruinerig.

Afrikasterkastaiing
Afrikasterkastaiing
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Rosidae
(geen rang):
Eurosids II
Orde:
Familie:
Genus:
Sterculia
Spesie:
S. africana
Binomiale naam
Sterculia africana
(Lour.) Fiori, 1912
Sinonieme
  • Clompanus africana (Lour.) Kuntze
  • Clompanus arabica (T.Anderson) Kuntze
  • Sterculia abyssinica R.Br.
  • Sterculia arabica T.Anderson
  • Sterculia ipomoeifolia Garcke
  • Triphaca africana Lour.

Die boom se FSA-nommer is 474.

Verspreiding

Die spesie is inheems in Angola, Botswana, Djiboeti, Eritrea, Ethiopië, Jemen, Malawi, Mosambiek, Namibië, Oman, Sokotra, Somalië, Soedan, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Afrikasterkastaiing VerspreidingAfrikasterkastaiing Sien ookAfrikasterkastaiing VerwysingsAfrikasterkastaiing BronneAfrikasterkastaiing

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kaapstadse waterkrisis 2015-2018Ekonomiese sektorSuiwelprodukSeptimius AwardsHeupvervangingGrondwet van Suid-AfrikaKoue OorlogRobbeneilandSonkragAntoniemMenseregtedagVerbondsarkPersoonlikheidVars waterGrondsoorteDieregeluideTelkomBernice WestVerkoueDroomSeekoeiAfvalbestuurAkuutPuberteitBeurtkragHeupLeonardo da VinciUitwerking van klimaatsveranderingIngenieurswesePubiese hareBeeldspraakSwawelRegeringStereotipeAluminiumKoperRenaissanceAnglisismeBek-en-klouseerTydKoedoeSwaelBelastingVaginaKommunikasieJudaïsmeDrakensbergeAardkorsEnkelvoudige sinAfrikaansArabies-Israeliese konflikWater (molekuul)Noag se arkSoogdierSlawernySneeuFinale OplossingToekoms van die AardeAfkortingBevolkingBipolêre gemoedsteuringMaanWerkloosheidWinnie Madikizela-MandelaSkisofrenieStaalVulkaanOopbroninhoudSelakantKappie (skryfteken)Jan van RiebeeckBlaarHoofstadBoelieryStikstof🡆 More