Afrikanerbees

Die Afrikanerbees (kortweg na verwys as Afrikaner) (Bos indicus) is 'n inheemse slagbeesras en die talrykste beesras in Suid-Afrika.

Waarskynlik het die ras ontwikkel uit die vlakhoring-seboe wat langs die weskus van Afrika saam met Khoikhoistamme suidwaarts getrek het. In sy oorsprong is die Afrikaner suiwer Bos indicus. Die Europese bees, Bos taurus, het dus geen invloed op die ontwikkeling van die ras gehad nie. Met die landing van Jan van Riebeeck aan die Kaap in 1652, het die Afrikaner reeds as 'n stabiele spesie bestaan, terwyl die eerste Europese bees, Bos taurus, eers in 1706 ingevoer is.

Afrikanerbees
Afrikanerbees
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Bovinae
Genus:
Bos
Spesie:
Bos indicus
Subspesie:
B. indicus
Binomiale naam
Bos indicus

Die ras het tydens die langsame verskuiwing deur woestynagtige, en min of meer tropiese en sub-tropiese westelike gebiede van Afrika in 'n bepaalde aanpasbare tipe ontwikkel. Die eerste Afrikanerbeeste is deur die koloniste van die Khoikhoi verkry en die ras is suiwer gehou deur boere van binnelandse distrikte soos Graaff-Reinet, Cradock en Tarkastad.

Die beesras is verfyn deur Joseph du Plessis.

Verwysings

Bronnelys

  • Bonsma, Jan C. en Danie M. Joubert: Die Afrikanerbees. Lantern. Tydskrif vir Volksopvoeding. Jaargang 3, no. 1, Junie - Augustus 1953.

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AarverkalkingPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHeilige SaterdagRefentse MorakeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989VerkleurmannetjieSinoniemHernubare energieMosambiekParysKoue OorlogAndré SchwartzWortelRugbywêreldbeker 1991SiembambaSuider-AfrikaAdolf HitlerKinkhoesTydAardbewingOntkiemingKadmiumLabia (geslagsdele)DroogteAardeWikiHeupvervangingSesnasies-toernooiPersoonlikheidBloutongsiekteMisdaadPaarl GimnasiumVarkgriepOogproblemeLys van Suid-Afrikaanse musikanteVerenigde State van AmerikaKinderregteRooikatBloeddrukMorfologie (taalkunde)AkuutMenseregtedagNierversakingAspergersindroomSonnestelselVermaakWoordKasteel die Goeie HoopHorlosieAnale seksGeelsugKoedoeGoogle TranslateBywoordLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHartBakterieProvinsies van Suid-AfrikaNatuurlike satelliete van kleinplaneteProstaatklierSkilpadMiddeloorontstekingOrgaanSkrikkeljaarOoiChristendomDuitse perdebyMuskeljaatkatNic de JagerPlantOlimpiese godeTrappe van vergelyking🡆 More