Afrikanasiesbeker 2013

Die Afrikanasiesbeker 2013 is van 19 Januarie tot en met 10 Februarie 2013 in Suid-Afrika aangebied.

Dit was die 29ste aanbieding van die CAF se Afrikanasiesbeker-toernooi en die tweede keer wat Suid-Afrika die geleentheid kry om as gasheer op te tree nadat hulle ook die 1996-toernooi aangebied het.

Afrikanasiesbeker 2013
Suid-Afrika 2013
Afrikanasiesbeker 2013
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Datums 19 Januarie – 10 Februarie
Spanne 16 (van 1 konfederasie)
Stadions (in 5 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Nigerië Nigerië (3 titels)
Tweede plek Vlag van Burkina Faso Burkina Faso
Derde plek Vlag van Mali Mali
Vierde plek Vlag van Ghana Ghana
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 32
Doele 69 (2.16 per wedstryd)
Bywoning 729 000 (22 781 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Nigerië Emmanuel Emenike
Vlag van Ghana Wakaso Mubarak (4 doele elk)
Beste speler Vlag van Burkina Faso Jonathan Pitroipa
← 2012
2015 →
Afrikanasiesbeker 2013
Die Afrikanasiesbekertrofee waarom meegeding is

16 spanne vanuit verskeie Afrikalande het aan die toernooi deelgeneem. Nigerië het die trofee gewen nadat hulle Burkina Faso op 10 Februarie in die ENB-stadion met 1–0 geklop en sodoende hulle derde Afrikatitel ingepalm het; Nigerië het daarmee regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 in Brasilië gekwalifiseer. Mali het in die derde en Ghana in die vierde plek geëindig. Die verdedigende kampioen Zambië is reeds in die groepfase uitgeskakel.

Suid-Afrika se Bafana-Bafana het die uitklopfase gehaal, maar hulle is deur Mali in die kwarteindrondte met 1 (1) teen 1 (3) uitgeskakel.

Toewysing

Aanvanklike toewysing aan Libië

Op 4 September 2006 het CAF aangekondig dat die Afrikanasiesbeker in 2010 in Angola, in 2012 in Gaboen en Ekwatoriaal-Guinee en 2014 in Libië aangebied sou word. Op 14 Mei 2010 het die uitvoerende komitee bekend gemaak dat dit vanaf 2013 in onewe jare gespeel sou word om nie in dieselfde jaar van die Sokker-Wêreldbeker aangebied te word nie. Hiervolgens sou Libië dan die toernooi in 2013, ’n jaar vroeër as aanvanklik beplan, aanbied.

Toewysing aan Suid-Afrika

Na die uitbreek van die Libiese Burgeroorlog in 2011 het CAF in September 2011 besluit om die organisasie van die toernooi van 2013 en 2017 om te ruil. Dit het Suid-Afrika in staat gestel om sy infrastruktuur en stadions wat vir die Sokkerwêreldbeker 2010 opgebou is aan te wend. Libië sou dan meer tyd kry om voor te berei waartydens die land onder meer gestabiliseer kon word.

Kwalifisering

Die gasheer Suid-Afrika het regstreeks vir die Afrikanasiesbeker 2013 gekwalifiseer. Tydens die kwalifisering het 47 spanne om die oorblywende 15 plekke meegeding.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 16 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Afrikanasiesbeker 2013 
Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Nie ’n geassosieerde lid van CAF nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

     Gasheerland Suid-Afrika
Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Afrikanasiesbeker 2013  Algerië 15de 1 2010 Kampioen (1990)
Afrikanasiesbeker 2013  Angola 7de 5 2012 Kwarteindstryd (2008, 2010)
Afrikanasiesbeker 2013  Burkina Faso 9de 3 2012 Vierde plek (1998)
Afrikanasiesbeker 2013  DR Kongo 16de 1 2006 Kampioen (1968, 1974)
Afrikanasiesbeker 2013  Ethiopië 10de 1 1982 Kampioen (1962)
Afrikanasiesbeker 2013  Ghana 19de 5 2012 Kampioen (1963, 1965, 1978, 1982)
Afrikanasiesbeker 2013  Ivoorkus 20ste 5 2012 Kampioen (1992)
Afrikanasiesbeker 2013  Kaap Verde 1ste 1 Debuut
Afrikanasiesbeker 2013  Mali 8ste 4 2012 Naaswenner (1972)
Afrikanasiesbeker 2013  Marokko 15de 2 2012 Kampioen (1976)
Afrikanasiesbeker 2013  Niger 2de 2 2012 Groepfase (2012)
Afrikanasiesbeker 2013  Nigerië 17de 1 2010 Kampioen (1980, 1994)
Afrikanasiesbeker 2013  Suid-Afrika 8ste 1 2008 Kampioen (1996)
Afrikanasiesbeker 2013  Togo 7de 1 2006 Groepfase (1972, 1984, 1998, 2000, 2002, 2006)
Afrikanasiesbeker 2013  Tunisië 16de 11 2012 Kampioen (2004)
Afrikanasiesbeker 2013  Zambië 16de 5 2012 Kampioen (2012)

Stadions

Die wedstryde is in vyf stede en in vyf stadions gespeel:

Johannesburg Durban Port Elizabeth
ENB-stadion Moses Mabhidastadion Nelson Mandelabaaistadion
26°14′5.3″S 27°58′56.6″O / 26.234806°S 27.982389°O / -26.234806; 27.982389 (ENB-stadion) 29°49′44.4″S 31°1′49.3″O / 29.829000°S 31.030361°O / -29.829000; 31.030361 (Moses Mabhidastadion) 33°56′16.1″S 25°35′58.3″O / 33.937806°S 25.599528°O / -33.937806; 25.599528 (Nelson Mandelabaaistadion)
Kapasiteit: 94 700 Kapasiteit: 54 000 Kapasiteit: 48 000
Afrikanasiesbeker 2013  Afrikanasiesbeker 2013  Afrikanasiesbeker 2013 
Afrikanasiesbeker 2013 (Suid-Afrika)
Nelspruit Rustenburg
Mbombela-stadion Royal Bafokeng-stadion
25°27′42″S 30°55′47″O / 25.46167°S 30.92972°O / -25.46167; 30.92972 (Mbombela-stadion) 25°34′43.5″S 27°9′39.4″O / 25.578750°S 27.160944°O / -25.578750; 27.160944 (Royal Bafokeng-stadion)
Kapasiteit: 41 000 Kapasiteit: 42 000
Afrikanasiesbeker 2013  Afrikanasiesbeker 2013 

Match ball

Die Afrikanasiesbeker 2013 se amptelike wedstrydbal is vervaardig deur Adidas en genoem Katlego, wat “sukses” in Tswana beteken. Dié naam is deur Afrikasokkerondersteuners gekies deur ’n aanlynstemming bo twee alternatiewe name, naamlik Khanya (“lig”) en Motswako (“mengel”).

Formaat

Die Afrikanasiesbeker 2013 is oor 23 dae tussen 16 verskillende nasies oor 32 wedstryde uitgespeel. Dit het op 19 Januarie 2013 op die ENB-stadion in Johannesburg met ’n wedstryd tussen die gasheer Suid-Afrika en Kaap Verde afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 10 Februarie met die eindstryd tussen Nigerië en Burkina Faso, waartydens Nigerië die Afrikanasiesbekertrofee ingepalm het.

Kalender

Die volgende tabel dui die Afrikanasiesbeker 2013 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Januarie
Sa
19
So
20
Ma
21
Di
22
Wo
23
Do
24
Vr
25
Sa
26
So
27
Ma
28
Di
29
Wo
30
Seremonies OS
Groep A 2 2 2
Groep B 2 2 2
Groep C 2 2 2
Groep D 2 2 2
Uitklopfase
Januarie/Februarie
Do
31
Vr
1
Sa
2
So
3
Ma
4
Di
5
Wo
6
Do
7
Vr
8
Sa
9
So
10
Seremonies SS
Uitklopfase 2 2 2 1 1
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

Die Afrikanasiesbeker 2013 is deur 16 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 16 deelnemende spanne in vier groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit agt wedstryde bestaan het: vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die agtste eindstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep A het teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B het teen die naaswenner van Groep A gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting vir die groepfase het op 24 Oktober 2012 in Durban plaasgevind.

Groepfase

16 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Afrikanasiesbeker 2013 
Wedstryd tussen Suid-Afrika en Angola
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Afrikanasiesbeker 2013  Suid-Afrika 3 1 2 0 4 2 +2 5
Afrikanasiesbeker 2013  Kaap Verde 3 1 2 0 3 2 +1 5
Afrikanasiesbeker 2013  Marokko 3 0 3 0 3 3 0 3
Afrikanasiesbeker 2013  Angola 3 0 1 2 1 4 –3 1

19 Januarie 2013
18:00
Afrikanasiesbeker 2013  Suid-Afrika 0–0 Afrikanasiesbeker 2013  Kaap Verde ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Djamel Haimoudi (Algerië)

19 Januarie 2013
21:00
Afrikanasiesbeker 2013  Angola 0–0 Afrikanasiesbeker 2013  Marokko ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Badara Diatta (Senegal)

23 Januarie 2013
17:00
Afrikanasiesbeker 2013  Suid-Afrika 2–0 Afrikanasiesbeker 2013  Angola Moses Mabhidastadion, Durban
Toeskouers: 40 000
Skeidsregter: Koman Coulibaly (Mali)
Sangweni Afrikanasiesbeker 2013  30'
Majoro Afrikanasiesbeker 2013  62'

23 Januarie 2013
20:00
Afrikanasiesbeker 2013  Marokko 1–1 Afrikanasiesbeker 2013  Kaap Verde Moses Mabhidastadion, Durban
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Janny Sikazwe (Zambië)
El-Arabi Afrikanasiesbeker 2013  78' Afrikanasiesbeker 2013  35' Platini

27 Januarie 2013
19:00
Afrikanasiesbeker 2013  Marokko 2–2 Afrikanasiesbeker 2013  Suid-Afrika Moses Mabhidastadion, Durban
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Bakary Gassama (Gambië)
El Adoua Afrikanasiesbeker 2013  10'
Hafidi Afrikanasiesbeker 2013  82'
Afrikanasiesbeker 2013  71' Mahlangu
Afrikanasiesbeker 2013  86' Sangweni

27 Januarie 2013
19:00
Afrikanasiesbeker 2013  Kaap Verde 2–1 Afrikanasiesbeker 2013  Angola Nelson Mandelabaaistadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Slim Jedidi (Tunisië)
F. Varela Afrikanasiesbeker 2013  81'
Héldon Afrikanasiesbeker 2013  90+1'
Afrikanasiesbeker 2013  33' (e. d.) Nando

Groep B

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Afrikanasiesbeker 2013  Ghana 3 2 1 0 6 2 +4 7
Afrikanasiesbeker 2013  Mali 3 1 1 1 2 2 0 4
Afrikanasiesbeker 2013  DR Kongo 3 0 3 0 3 3 0 3
Afrikanasiesbeker 2013  Niger 3 0 1 2 0 4 –4 1

20 Januarie 2013
17:00
Afrikanasiesbeker 2013  Ghana 2–2 Afrikanasiesbeker 2013  DR Kongo Nelson Mandelabaaistadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 7 000
Skeidsregter: Daniel Bennett (Suid-Afrika)
Agyemang-Badu Afrikanasiesbeker 2013  40'
Asamoah Afrikanasiesbeker 2013  50'
Afrikanasiesbeker 2013  53' Mputu
Afrikanasiesbeker 2013  68' (straf) Mbokani

20 Januarie 2013
20:00
Afrikanasiesbeker 2013  Mali 1–0 Afrikanasiesbeker 2013  Niger Nelson Mandelabaaistadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Slim Jedidi (Tunisië)
Keita Afrikanasiesbeker 2013  84'

24 Januarie 2013
17:00
Afrikanasiesbeker 2013  Ghana 1–0 Afrikanasiesbeker 2013  Mali Nelson Mandelabaaistadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 8 000
Skeidsregter: Noumandiez Doué (Ivoorkus)
Wakaso Afrikanasiesbeker 2013  38' (straf)

24 Januarie 2013
20:00
Afrikanasiesbeker 2013  Niger 0–0 Afrikanasiesbeker 2013  DR Kongo Nelson Mandelabaaistadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 12 000
Skeidsregter: Bouchaïb El Ahrach (Marokko)

28 Januarie 2013
19:00
Afrikanasiesbeker 2013  Niger 0–3 Afrikanasiesbeker 2013  Ghana Nelson Mandelabaaistadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 10 000
Skeidsregter: Badara Diatta (Senegal)
Afrikanasiesbeker 2013  6' Gyan
Afrikanasiesbeker 2013  23' Atsu
Afrikanasiesbeker 2013  49' Boye

28 Januarie 2013
19:00
Afrikanasiesbeker 2013  DR Kongo 1–1 Afrikanasiesbeker 2013  Mali Moses Mabhidastadion, Durban
Toeskouers: 8 000
Skeidsregter: Djamel Haimoudi (Algerië)
Mbokani Afrikanasiesbeker 2013  3' (straf) Afrikanasiesbeker 2013  15' Mah. Samassa

Groep C

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Afrikanasiesbeker 2013  Burkina Faso 3 1 2 0 5 1 +4 5
Afrikanasiesbeker 2013  Nigerië 3 1 2 0 4 2 +2 5
Afrikanasiesbeker 2013  Zambië 3 0 3 0 2 2 0 3
Afrikanasiesbeker 2013  Ethiopië 3 0 1 2 1 7 –6 1

21 Januarie 2013
17:00
Afrikanasiesbeker 2013  Zambië 1–1 Afrikanasiesbeker 2013  Ethiopië Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 10 000
Skeidsregter: Eric Otogo-Castane (Gaboen)
Mbesuma Afrikanasiesbeker 2013  45+3' Afrikanasiesbeker 2013  65' Adane

21 Januarie 2013
20:00
Afrikanasiesbeker 2013  Nigerië 1–1 Afrikanasiesbeker 2013  Burkina Faso Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 8 500
Skeidsregter: Mohamed Benouza (Algerië)
Emenike Afrikanasiesbeker 2013  23' Afrikanasiesbeker 2013  90+4' Al. Traoré

25 Januarie 2013
17:00
Afrikanasiesbeker 2013  Zambië 1–1 Afrikanasiesbeker 2013  Nigerië Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Gehad Grisha (Egipte)
Mweene Afrikanasiesbeker 2013  85' (straf) Afrikanasiesbeker 2013  57' Emenike

25 Januarie 2013
20:00
Afrikanasiesbeker 2013  Burkina Faso 4–0 Afrikanasiesbeker 2013  Ethiopië Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Bernard Camille (Seychelle)
Al. Traoré Afrikanasiesbeker 2013  34', Afrikanasiesbeker 2013  74'
D. Koné Afrikanasiesbeker 2013  79'
Pitroipa Afrikanasiesbeker 2013  90+5'

29 Januarie 2013
19:00
Afrikanasiesbeker 2013  Burkina Faso 0–0 Afrikanasiesbeker 2013  Zambië Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 8 000
Skeidsregter: Néant Alioum (Kameroen)

29 Januarie 2013
19:00
Afrikanasiesbeker 2013  Ethiopië 0–2 Afrikanasiesbeker 2013  Nigerië Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 15 000
Skeidsregter: Bouchaïb El Ahrach (Marokko)
Afrikanasiesbeker 2013  80' (straf), Afrikanasiesbeker 2013  90' (straf) Moses

Groep D

Afrikanasiesbeker 2013 
Wedstryd tussen Algerië en Ivoorkus
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Afrikanasiesbeker 2013  Ivoorkus 3 2 1 0 7 3 +4 7
Afrikanasiesbeker 2013  Togo 3 1 1 1 4 3 +1 4
Afrikanasiesbeker 2013  Tunisië 3 1 1 1 2 4 –2 4
Afrikanasiesbeker 2013  Algerië 3 0 1 2 2 5 –3 1

22 Januarie 2013
17:00
Afrikanasiesbeker 2013  Ivoorkus 2–1 Afrikanasiesbeker 2013  Togo Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 2 000
Skeidsregter: Néant Alioum (Kameroen)
Y. Touré Afrikanasiesbeker 2013  8'
Gervinho Afrikanasiesbeker 2013  88'
Afrikanasiesbeker 2013  45+2' J. Ayité

22 Januarie 2013
20:00
Afrikanasiesbeker 2013  Tunisië 1–0 Afrikanasiesbeker 2013  Algerië Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 10 000
Skeidsregter: Bakary Gassama (Gambië)
Msakni Afrikanasiesbeker 2013  90+1'

26 Januarie 2013
17:00
Afrikanasiesbeker 2013  Ivoorkus 3–0 Afrikanasiesbeker 2013  Tunisië Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Rajindraparsad Seechurn (Mauritius)
Gervinho Afrikanasiesbeker 2013  21'
Y. Touré Afrikanasiesbeker 2013  87'
Ya Konan Afrikanasiesbeker 2013  90'

26 Januarie 2013
20:00
Afrikanasiesbeker 2013  Algerië 0–2 Afrikanasiesbeker 2013  Togo Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Hamada Nampiandraza (Madagaskar)
Afrikanasiesbeker 2013  31' Adebayor
Afrikanasiesbeker 2013  90+5' Womé

30 Januarie 2013
19:00
Afrikanasiesbeker 2013  Algerië 2–2 Afrikanasiesbeker 2013  Ivoorkus Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 5 000
Skeidsregter: Eric Otogo-Castane (Gaboen)
Feghouli Afrikanasiesbeker 2013  64' (straf)
Soudani Afrikanasiesbeker 2013  70'
Afrikanasiesbeker 2013  77' Drogba
Afrikanasiesbeker 2013  81' Bony

30 Januarie 2013
19:00
Afrikanasiesbeker 2013  Togo 1–1 Afrikanasiesbeker 2013  Tunisië Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 7 500
Skeidsregter: Daniel Bennett (Suid-Afrika)
Gakpé Afrikanasiesbeker 2013  13' Afrikanasiesbeker 2013  30' (straf) Mouelhi

Uitklopfase

Afrikanasiesbeker 2013 
Die Nigeriese nasionale sokkerspan nadat hulle die Afrikanasiesbekertrofee ingepalm het
Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                   
2 Februarie – Durban        
 Afrikanasiesbeker 2013  Suid-Afrika  1
(1)
6 Februarie – Durban
 Afrikanasiesbeker 2013  Mali  1
(3)
 
 Afrikanasiesbeker 2013  Mali  1
3 Februarie – Rustenburg
   Afrikanasiesbeker 2013  Nigerië  4  
 Afrikanasiesbeker 2013  Ivoorkus  1
10 Februarie – Johannesburg
 Afrikanasiesbeker 2013  Nigerië  2  
 Afrikanasiesbeker 2013  Nigerië  1
3 Februarie – Nelspruit
   Afrikanasiesbeker 2013  Burkina Faso  0
 Afrikanasiesbeker 2013  Burkina Faso  1
6 Februarie – Nelspruit
 Afrikanasiesbeker 2013  Togo  0  
 Afrikanasiesbeker 2013  Burkina Faso  1
(3)
Uitspeel om derde plek
2 Februarie – Port Elizabeth
   Afrikanasiesbeker 2013  Ghana  1
(2)
  9 Februarie – Port Elizabeth
 Afrikanasiesbeker 2013  Ghana  2
   Afrikanasiesbeker 2013  Mali  3
 Afrikanasiesbeker 2013  Kaap Verde  0  
 Afrikanasiesbeker 2013  Ghana  1

Kwarteindrondte


2 Februarie 2013
17:00
Afrikanasiesbeker 2013  Ghana 2–0 Afrikanasiesbeker 2013  Kaap Verde Nelson Mandelabaaistadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 8 000
Skeidsregter: Rajindraparsad Seechurn (Mauritius)
Wakaso Afrikanasiesbeker 2013  54' (straf), Afrikanasiesbeker 2013  90+5'

2 Februarie 2013
20:30
Afrikanasiesbeker 2013  Suid-Afrika 1–1 (e.t.)
Strafskoppe
1–3
Afrikanasiesbeker 2013  Mali Moses Mabhidastadion, Durban
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Néant Alioum (Kameroen)
Rantie Afrikanasiesbeker 2013  31'
Strafskoppe
Tshabalala Afrikanasiesbeker 2013 
Furman Afrikanasiesbeker 2013 
Mahlangu Afrikanasiesbeker 2013 
Majoro Afrikanasiesbeker 2013 
Afrikanasiesbeker 2013  58' Keita
Strafskoppe
Afrikanasiesbeker 2013  Diabaté
Afrikanasiesbeker 2013  Tamboura
Afrikanasiesbeker 2013  Ma. Traoré

3 Februarie 2013
17:00
Afrikanasiesbeker 2013  Ivoorkus 1–2 Afrikanasiesbeker 2013  Nigerië Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Djamel Haimoudi (Algerië)
Tioté Afrikanasiesbeker 2013  50' Afrikanasiesbeker 2013  43' Emenike
Afrikanasiesbeker 2013  78' Mba

3 Februarie 2013
20:30
Afrikanasiesbeker 2013  Burkina Faso 1–0 (e.t.) Afrikanasiesbeker 2013  Togo Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 27 000
Skeidsregter: Badara Diatta (Senegal)
Pitroipa Afrikanasiesbeker 2013  105'

Halfeindrondte


6 Februarie 2013
17:00
Afrikanasiesbeker 2013  Mali 1–4 Afrikanasiesbeker 2013  Nigerië Moses Mabhidastadion, Durban
Toeskouers: 54 000
Skeidsregter: Bakary Gassama (Gambië)
C. Diarra Afrikanasiesbeker 2013  75' Afrikanasiesbeker 2013  25' Echiéjilé
Afrikanasiesbeker 2013  30' Ideye
Afrikanasiesbeker 2013  44' Emenike
Afrikanasiesbeker 2013  60' Musa

6 Februarie 2013
20:30
Afrikanasiesbeker 2013  Burkina Faso 1–1 (e.t.)
Strafskoppe
3–2
Afrikanasiesbeker 2013  Ghana Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Slim Jedidi (Tunisië)
Bancé Afrikanasiesbeker 2013  60'
Strafskoppe
B. Koné Afrikanasiesbeker 2013 
H. Traoré Afrikanasiesbeker 2013 
Koulibaly Afrikanasiesbeker 2013 
Bancé Afrikanasiesbeker 2013 
Afrikanasiesbeker 2013  13' (straf) Wakaso
Strafskoppe
Afrikanasiesbeker 2013  Vorsah
Afrikanasiesbeker 2013  Atsu
Afrikanasiesbeker 2013  Afful
Afrikanasiesbeker 2013  Clottey
Afrikanasiesbeker 2013  Agyemang-Badu

Klein finale (om die derde plek)


9 Februarie 2013
20:00
Afrikanasiesbeker 2013  Mali 3–1 Afrikanasiesbeker 2013  Ghana Nelson Mandelabaaistadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 6 000
Skeidsregter: Eric Otogo-Castane (Gaboen)
Mah. Samassa Afrikanasiesbeker 2013  21'
Keita Afrikanasiesbeker 2013  48'
S. Diarra Afrikanasiesbeker 2013  90+4'
Afrikanasiesbeker 2013  82' Asamoah

Eindstryd


10 Februarie 2013
20:30
Afrikanasiesbeker 2013  Nigerië 1–0 Afrikanasiesbeker 2013  Burkina Faso ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 85 000
Skeidsregter: Djamel Haimoudi (Algerië)
Mba Afrikanasiesbeker 2013  40'


Afrikanasiesbekerkampioen 2013
Afrikanasiesbeker 2013  Nigerië

Ranglys

Afrikanasiesbeker 2013 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Afrikanasiesbeker 2013  Nigerië C 6 4 2 0 11 4 +7 14
2 Afrikanasiesbeker 2013  Burkina Faso C 6 2 3 1 7 3 +4 9
3 Afrikanasiesbeker 2013  Mali B 6 2 2 2 7 8 –1 8
4 Afrikanasiesbeker 2013  Ghana B 6 3 2 1 10 6 +4 11
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Afrikanasiesbeker 2013  Ivoorkus D 4 2 1 1 8 5 +3 7
6 Afrikanasiesbeker 2013  Suid-Afrika A 4 1 3 0 5 3 +2 6
7 Afrikanasiesbeker 2013  Kaap Verde A 4 1 2 1 3 4 –1 5
8 Afrikanasiesbeker 2013  Togo D 4 1 1 2 4 4 ±0 4
In die groepfase uitgeskakel
9 Afrikanasiesbeker 2013  Tunisië D 3 1 1 1 2 4 –2 4
10 Afrikanasiesbeker 2013  DR Kongo B 3 0 3 0 3 3 ±0 3
11 Afrikanasiesbeker 2013  Marokko B 3 0 3 0 3 3 ±0 3
12 Afrikanasiesbeker 2013  Zambië C 3 0 3 0 2 2 ±0 3
13 Afrikanasiesbeker 2013  Algerië D 3 0 1 2 2 5 −3 1
14 Afrikanasiesbeker 2013  Angola A 3 0 1 2 1 4 –3 1
15 Afrikanasiesbeker 2013  Niger B 3 0 1 2 0 4 −4 1
16 Afrikanasiesbeker 2013  Ethiopië C 3 0 1 2 1 7 −6 1

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Afrikanasiesbeker 2013  Emmanuel Emenike 4
Afrikanasiesbeker 2013  Wakaso Mubarak 4
3 Afrikanasiesbeker 2013  Seydou Keita 3
Afrikanasiesbeker 2013  Alain Traoré 3
5 Afrikanasiesbeker 2013  Kwadwo Asamoah 2
Afrikanasiesbeker 2013  Gervinho 2
Afrikanasiesbeker 2013  Dieumerci Mbokani 2
Afrikanasiesbeker 2013  Sunday Mba 2
Afrikanasiesbeker 2013  Victor Moses 2
Afrikanasiesbeker 2013  Jonathan Pitroipa 2
Afrikanasiesbeker 2013  Mamadou Samassa 2
Afrikanasiesbeker 2013  Siyabonga Sangweni 2
Afrikanasiesbeker 2013  Yaya Touré 2

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Afrikanasiesbeker 2013 ToewysingAfrikanasiesbeker 2013 KwalifiseringAfrikanasiesbeker 2013 StadionsAfrikanasiesbeker 2013 Match ballAfrikanasiesbeker 2013 FormaatAfrikanasiesbeker 2013 WedstrydeAfrikanasiesbeker 2013 RanglysAfrikanasiesbeker 2013 Meeste doele aangetekenAfrikanasiesbeker 2013 VerwysingsAfrikanasiesbeker 2013 Eksterne skakelsAfrikanasiesbeker 201310 Februarie19 Januarie2013AfrikanasiesbekerAfrikanasiesbeker 1996CAFSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Griekwa-AfrikaansAkuutGesonde dieetJeanette FerreiraSteve BikoSeekatNoag se arkSeegolfGestremdheidStudievaardighedeDaggaVerkleinwoordPenisWikipediaAntisemitismeBeleggingGeskiedenis van die BoererepubliekeSelfkonsepMaatskappyWaterbesoedelingVermenigvuldigingTydBank (finansiële instelling)OnderwysTsoenamiSebraVaste stofPornhubEienaamNag van die lang messeSonLys van Afrikaanse rolprenteInkomsteLimfvatstelselEreksieOnderwerp (taalkunde)Bipolêre gemoedsteuringIdioomMierEmosieErfenisdag (Suid-Afrika)Waterbesparing in Suid-AfrikaVoedselkettingOu Apostoliese KerkHeuningbyMynbedryf van Suid-AfrikaRekenaarLeeuDrakensbergeNasionale VrouedagVryheidsdagBTWSelakantToestand van materieUKhahlamba-DrakensbergparkRenaissanceFiksieHartaanvalPersoonlikheidKrokodilKarooTamatieEk is 'n Afrikaan (toespraak)United Democratic FrontGezina, PretoriaPseudowetenskapYstertydperkNarsismeNicole StraussCleopatra VIIOrale seksHoofpynSwart menseGreen PornoErektiele disfunksieKimberley🡆 More