Afrikaharpuisboom

Die Afrikaharpuisboom (Ozoroa reticulata) is 'n boom.

Dit kom in Zimbabwe en ook in die bosveldplantegroei in die noorde van Botswana en Namibië voor. Die boom het smal blare met 'n spitslopende punt en 'n mukro. Die onderkante van die blare en die stingels is dig met hare bedek wat geel tot roeskleurig van kleur is.

Afrikaharpuisboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Ozoroa
Spesie:
O. reticulata
Binomiale naam
Ozoroa reticulata
(Baker f.)

Die boom se FSA-nommer is 376.

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeslagsgelykheidVulvaSeksuele opwekkingWhatsAppJaarOutismeNeerslagFiksieLodewyk XVI van FrankrykWaterstofDemokrasieSwart menseGeskiedenis van die BoererepubliekeLys van Suid-Afrikaanse musikanteHartaanvalRefentse MorakeDrie-eenheidKolitisKalenderSebraPretoriaDuitslandVersoeningsdagStilleweSublimasieHomofoonSeksismeWerkwoordPerdebyeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMaagNazi-DuitslandKinderregteHector PietersonNarsistiese persoonlikheidsteuringGreen PornoOlimpiese SpeleMuskietEngelsAgtervoegselGeslagMynbouOrthopteraSeksAtletiekHibernasieWoudWoordeskatWoordeboekLidwoordGriepJavaScriptFisiese oefeningGemeenskapTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)WaterbesoedelingLRooikatResensieHorlosiePussy RiotVlagterminologieOmgewingsbeheerSelfvertroueSpysverteringstelselVakbondWatersuiweringStaalOrale seksEjakulasieBeurtkragLuiperdDubbelpuntRenaissanceDansBrandmondsindroomHamburger🡆 More