Afrikaanse Koekoek

Die Afrikaanse koekoek (Cuculus gularis) is 'n gelokaliseerde, algemene, intra-Afrika broeiende somertrekvoël en leef in savanne en boomveld.

Die voël kom voor in Zimbabwe, Botswana, oos en sentraal Namibië, die noordelike gedeelte van Suid-Afrika en Mosambiek. Die voël is 30 – 32 cm lank en 95 - 112 g groot. In Engels staan die voël bekend as die African Cuckoo.

Afrikaanse koekoek
Afrikaanse Koekoek
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. gularis
Binomiale naam
Cuculus gularis
Stephens, 1815

Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik die mikstertbyvanger as broeigasheer.

Sien ook

Afrikaanse Koekoek 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Cuculus gularis

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WebjoernaalKompasHaasSkaapJagluiperdMenseregteSwartbewussynsbewegingMenslike skeletMikro-ekonomieVoegwoordToerismeVerantwoordelikheidSendelingposisiePornografiese akteurSamestellende afleidingLys van Afrikaanse digtersCarles PuigdemontWinterNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySamestellingBynierUitwerking van klimaatsveranderingSpysverteringstelselDans7de LaanToutrekHandbalBeaufortskaalVoedingSonnestelselVoorsetselSinkVigsPornhubWiki CommonsTolla van der MerweSamespanningStrykysterLys van visseStellenboschKolonialismeJan van TonderNarsismeMcDonald'sAfvalbestuurHeuningEnkelvoudige sinFotosinteseWikiquoteElandréOssewaSuid-Afrikaanse GrensoorlogMantisLeesGrondbesoedelingWetenskaplike metodeHulpwerkwoordVars water1200ReënspinnekopPubliekVrystaatTradisionele Afrika-medisyneVarkgriepGriepSkildklierResensie23 AprilMynbouMisdaadromanPlae van EgipteNG gemeente JansenvilleMolekuulWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSwart nasionalismeJohannesburg🡆 More