African Transformation Movement

Die African Transfomation Movement, algemeen bekend as ATM, is 'n politieke party in Suid-Afrika.

Dit word gelei deur Vuyolwethu Zungula, leier en partypresident.

African Transformation Movement
ATM
Leier Vuyolwethu Zungula
Slagspreuk "Transforming Society For A Better Tomorrow"
Gestig 2018
Hoofkwartier Fedsure House
1st vloer
Churchstraat
Pietermaritzburg
KwaZulu-Natal
Suid-Afrika
Ideologie Konserwatisme
Christelike demokrasie
Webblad www.atmovement.org

Dit is gevorm met die steun van die South African Council of Messianic Churches in Christ (SACMCC), wat saam deur miljoene kerkgangers ondersteun word.

Beleid

In Januarie 2019 is aangekondig dat die party, indien hy aan bewind sou kom, die doodstraf sal terugbring en lae slaagpunte in openbare skole sal skrap.

Mzwanele Manyi, hoof van beleid en strategie vir die ATM, sê verder dat die party beplan om die doodstraf terug te bring ongeag die grondwet wat nie toestemming tot sulke optrede gee nie. Manyi beweer dat dit te wyte is aan Suid-Afrika as 'n "hawe" vir mense wat misdade pleeg en 'n plek nodig het om die wet te ontduik, misbruik word.

Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem en twee setels gewen.

Verkiesingsresultate

Nasionale verkiesings

Verkiesing Stemme % Setels
2019 76 830 0,44 2

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

African Transformation Movement BeleidAfrican Transformation Movement VerkiesingsresultateAfrican Transformation Movement VerwysingsAfrican Transformation Movement Eksterne skakelsAfrican Transformation Movement

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Waarheid-en-versoeningskommissieGeslagFanie OlivierFraktuurGreen PornoVitamienErfenisdag (Suid-Afrika)Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaEufemismeLeestekenAartappelSeevlakstygingLongontstekingBreinvliesontstekingGeskiedenis van AfrikaansAardkorsBTWWikipediaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKlimaatVoedselverwerkingSportWortelPersoon (taalkunde)AppendiksOnderhandelinge om apartheid te beëindigMetafoorLewerSeksuele stimulasieKraaiSonpaneelRumatiekBraaiAborsie in Suid-AfrikaSosiale mediaCovid-19-pandemieOseaanbesoedelingAustraliëSuid-Afrikaanse randProteïenAfrikanerweerstandsbewegingBeurtkragWolkBoereDuitslandAanhalingstekensKameelperdWerkwoordKappie (skryfteken)Lys van Afrikaanse televisiereekseBestuiwingSuider-AfrikaDemi Lee MooreKolorektale kankerBlaarNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAssonansieSlaginstrumentAppelLatynGoudkus (streek)TandbederfVolstruisBoer Soek 'n VrouWikimedia-stigtingAnrich HerbstLidwoordLeeudoringstadPersentasieWetenskaplike klassifikasieBaardskeerder-spinnekopKontinentGrondwaterDuitse maselsSneeuCristiano Ronaldo🡆 More