African Change Academy

Die African Change Academy (ACA) is 'n klein politieke party in Suid-Afrika.

Die party is gestig deur Wandile Tsipa 'n stigterslid van die United Democratic Movement, wat uit die UDM geskors is nadat hy daarvan beskuldig is dat hy die hulpbronne van dié party gebruik het om sy nuwe party te begin.

Die ACA pleit vir die terugkeer van die doodstraf, met Tsipa wat verklaar dat "die enigste mense teen die doodstraf is diegene wat kriminele aktiwiteite doen."

In November 2017 het die party gevra vir die ontslag van die destydse minister van staatsveiligheid, Bongani Bongo, wat beskuldig was van omkopery.

Die party betwis slegs die 2019 Suid-Afrikaanse algemene verkiesing op provinsiale vlak in die Oos-Kaap en kon geen setels wen nie.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Politieke partySuid-AfrikaUnited Democratic Movement

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoudGenitale vratDiarreeWapen van Suid-AfrikaGroepsgebiedewetWetenskapLidwoordGroot GatWerkloosheidAsemhalingVennootskapSeekoeiJacques LootsDemi Lee MooreTreinAtoomGewasboerdery in Suid-AfrikaNoag se arkSimboolCarike KeuzenkampHefboomSlawernyRosa ParksGedigGestremdheidSpreeuIronieBySeevlakAardbewingMynbedryf van Suid-AfrikaLeonardo da VinciLiefdeRookgewoonteFinansiële staatPampoentjiesVerantwoordelikheidKolonoskopiePussy RiotInnes en Franna BenadéLys van nedersettings in Suid-Afrika1990RymDemokratiese Republiek die KongoNasionale PartyMediese diagnoseOmgewingsbeheerBoelieryStikstofStereotipeFabelSkaapTrekarbeidMiddelmisbruikWithaaiAarde se atmosfeerItaliëLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSteenkool in Suid-AfrikaSonnestelselNapoleon BonaparteSpoorvervoer in Suid-AfrikaKaliumKrugerwildtuinKinderregteAfrikaansInkomstePenisCheslin KolbeMadison IvyDruiweJode in Suid-AfrikaDriehoek🡆 More