Affiks

'n Affiks is 'n taalkundige term vir 'n woorddeel, wat opsig self nie betekenis dra nie, maar wat aan ander woorde geheg word om sodoende nuwe woorde te vorm.

Tipes affikse

'n Affiks kan een van die volgende wees:

  • 'n Voorvoegsel (prefiks)
  • 'n Invoegsel (infiks)
  • 'n Agtervoegsel (suffiks)
  • 'n Omvoegsel
  • 'n Betekenisdraende aanhegting

Voorbeelde

  • geslaap - die affiks "ge-" is 'n voorvoegsel
  • houtjie - die affiks "-jie" is 'n agtervoegsel

Tags:

Morfologie (taalkunde)Taalkunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koos du PlessisKoolstofdioksiedTafelbergSwartbewussynsbewegingAnglo-BoereoorlogYstertydperkFiksieCutt GlasBySuid-AfrikaJan de WetMieliestronkWater (molekuul)Regardt van den BerghPeach van PletzenISO 3166-2Lys van elemente volgens simboolHemelvaartHarry KerrKewerSatellietfotoGordelroosSlag van BloedrivierIranStikstofEkonomieBeurtkragGrondsoorteGeskiedenis van AfrikaansDoelwitVerkleinwoordNamibiëKoggelmanderLys van lande volgens bevolkingKoolstofViëtnamoorlogVolstruisSwemAardbewingSwawelWatersuiweringWet op Bantoe-onderwysTrekarbeidWoestynLewerBywoordHoofstadAMantisLys van Griekse mitologiese figureHemelvaartsdagSowjetunieKarakteriseringWhatsAppMonopolieGeslagsgelykheidProsaSharpeville-slagtingBalletBraaiNatuurbewaringDemi Lee MooreHondOutismeBelvidere Holy Trinity-kerkParkinson se siekteGoogle TranslateMunhwa Broadcasting CorporationBeesvleisProvinsies van Suid-AfrikaReddingskakeHerfsEjakulasieWikimedia-stigtingMetamfetamienWaterbesoedeling🡆 More