Volk Afar

Die Afar (Afar: Qafár) is 'n etniese groep inheems aan die Afar-driehoek van noordelike Ethiopië, suidelike Eritrea en noordelike Djiboeti.

Volgens die nasionale sensus van 2007 leef sowat 1,8 miljoen Afar in Ethiopië, sowat 1,73% van dié land se bevolking. Hulle praat Afar, 'n Koesjitiese taal binne die Afro-Asiatiese taalfamilie, as moedertaal.

Afar
Volk Afar
'n Afar-man in tradisionele nomadiese klere.
Totale bevolking: ca. 2,6 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Ethiopië Ethiopië 1 812 002

Vlag van Eritrea Eritrea 526 000
Vlag van Djiboeti Djiboeti 306 000

Taal: Afar
Geloofsoortuiging: Islam
Verwante etniese groepe: Agaw • Amhare • Beja • Gurage • Harari • Oromo • Saho • SomaliërsTigrinya • Tigre • ander Koesjitiese volke
Volk Afar
Ligging van die Afar-streek in Ethiopië, een van nege etniese streke

Die Afar is een van die kleiner etniese groepe in Ethiopië en vorm die titulêre nasie van die Afar-streek, een van nege etniese streke in Ethiopië. Daarbenewens leef sowat 526 000 Afar in Eritrea en omtrent 306 000 Afar in Djiboeti. Tussen 1973 en 1991 het die separatistiese Afar-Bevrydingsfront vir 'n onafhanklike Afar-staat geveg.

In Djiboeti is sowat 35% van die bevolking etniese Afar, die tweede grootste etniese groep na die Somaliërs (60%). In Eritrea vorm hulle een van die kleiner etniese groepe met sowat 526 000 mense.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AfarAfro-Asiatiese taleDjiboetiEritreaEthiopiëEtniese groepKoesjitiese taleMoedertaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Komplementêre kleureFotosinteseJeugdagNetbalKonjunktivitisSportHorlosieSlawernyAfrikaanse taalleerGrondwetTitaanKoue OorlogStam (taalkunde)AkroniemWoordeboek van die Afrikaanse TaalLeeuWeervoorspellingPakistanSwart menseTydsoneFibonacci-reeksSpelerposisies in rugbyBuffelSkildklierVerenigde KoninkrykHemelvaartBeaufortskaalOm-te-infinitiefkonstruksieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAfrikaanse WikipediaSeevlakstygingKankerKopieregOutismeKriekNag van die lang messeMona LisaGreen PornoAtoomWikiquoteAngina pectorisPseudowetenskapPaarl GimnasiumSosiale mediaWêreld- Ekonomiese ForumBloemfonteinGroepsdrukMensEllipstekenRooikatGrondwaterEkostelselKaapstadDistrik SesYstertydperkLidwoordToekoms van die AardeDemi Lee MooreVulvaGalileo GalileiAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSelfmoordLys van Griekse mitologiese figureBlourokkeLandbouLika BerningToestand van materieJan-Willem BreureJan Christian SmutsAngolese BurgeroorlogAustraliëBosluisbytkoorsKasterolieProvinsies van Suid-Afrika🡆 More