Witkopaasvoël

Die witkopaasvoël is 'n aasvoël wat endemies (inheems) aan Afrika is.

Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Witkopaasvoël
Witkopaasvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Trigonoceps

Lesson, 1842
Spesie:
T. occipitalis
Binomiale naam
Trigonoceps occipitalis
(Burchell, 1824)

Identifikasie

Die witkopaasvoël het 'n pienk bek en wit kroon. Die veerlose kante van sy kop is bleek. Dit het 'n donkerbruin bolyf en swart stert. Die vere op sy onderlyf en bene is wit. Die vlerkspan van die witkopaasvoël is gemiddeld 2 m.

Habitat

Die voël oornag snags in lang bome naby water.

Verspreiding

Witkopaasvoëls is eksklusief inheems aan Afrika.

Ander name

  • Engels: white-headed vulture
  • Wetenskaplike naam: Trigonoceps occipitalis

Sien ook

Tags:

Witkopaasvoël IdentifikasieWitkopaasvoël HabitatWitkopaasvoël VerspreidingWitkopaasvoël Ander nameWitkopaasvoël Sien ookWitkopaasvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Refentse MorakeMassaSaartjie BaartmanWiskundeWetenskaplike klassifikasieGlasFacebookN.P. van Wyk LouwTrappe van vergelykingAfvalbestuurLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHomofoonChemiese elementDeelstate van die Verenigde State van AmerikaThys die BosveldklongMierTuisbladTelevisieImpakte van toerismeWetenskaplike metodeSamestellingKweekhuiseffekDie ontstaan van die dramaVoorsetselPoesJohannes HahnBokmakierieAlkoholismeHoofpynBek-en-klouseerWinterKankerVersoeningsdagGeslagOrthopteraApartheidLongontstekingBrendan PeyperRymPubliekBosluisSportEngelsJuan Antonio VillacañasEkostelselSeksuele opwekkingRenaissanceKletsrymDermpoliepFrankrykOraniaSikloonEtniese groepHeidelberg, GautengDeelwoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MiskruierLys van elemente volgens simboolWolfFamilie (verwantskap)United Democratic FrontInternetViëtnamAspoestertjieDramaSokkerAfkortingKangogrotteTennisAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeReg tot ‘n gesonde omgewingMondFanie ViljoenHartversakingKongo-krisisDolfyn🡆 More