Adriana Lima

Adriana Franceska Lima (gebore 12 Junie 1981) is 'n Brasiliaanse fotomodel.

Sy is veral bekend vir haar modelwerk met Victoria's Secret en Maybelline.

Adriana Lima
Adriana Lima in 2019

Vroeë lewe

Adriana is in die Noord-Oostelike kusdorpie van Salvador, Bahia, Brasilië gebore. Sy is die dogter van Nelson Torres en Maria da Graça Lima.

Loopbaan as fotomodel

Sy is ontdek in 'n winkelsentrum toe sy 13 jaar oud was. Toe sy 15 was, het sy die Brasiliaanse Ford Supermodel of the World Search kompetisie gewen, en die volgende jaar, 1996 het sy tweede gekom in die Ford Supermodel of the World kompetisie. Drie jaar later het sy na New York, VSA gegaan en daar gebly.

Tags:

12 Junie1981BrasiliëModel (persoon)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MeervoudVlekvrye staalVerenigde State van AmerikaErfenisdag (Suid-Afrika)ResensieMaagSoortnaamWaterbesoedelingBeleggingNoag se arkKoedoeAkademiaSeksualiteitProteïenWoordeskatAngolese BurgeroorlogDiepaartromboseCleopatra VIIFinansiële staatBelastingFiksieAtletiekKlimaatsverandering in AfrikaSimboolWet op BevolkingsregistrasieAfrikaanse TaalmonumentSharpeville-slagtingVarkgriepPretoriaFranse RewolusieHartKitaarGawes van die Heilige GeesIronieTweede WêreldoorlogVolhoubare ontwikkelingGeelhoutAsemhalingOlifantDrie-eenheidJohannesburgCalviniaKaartSkuinsstreepSeksuele penetrasieSkildklierJohannes MeintjesRekenaarAfvalbestuurEmosieMeeueNierversakingLettergreepDruiweAfrikaansDramaOogproblemeLimfvatstelselJan van TonderSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Afro-AmerikanersEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAardverwarmingSiya KolisiDirekte en Indirekte redeBeesFrederik Willem de KlerkGroepsdrukAbstraksie (rekenaarwetenskap)Rina HugoIntensiewe vormSeksuele opwekkingRelatiwiteitsteorieVermenigvuldiging🡆 More