Gariepbauhinia: Plantspesie

Die Gariepbauhinia (Adenolobus garipensis) is 'n klein boom met 'n yl kroon.

Die boom groei op dor, klipperige heuwels van die noorde van Suid-Afrika deur Namibië tot by Angola en die Demokratiese Republiek die Kongo. Die takke van die boom is bruingroen en die bas is glad. Die blare is soms gebondel aan kort takkies of hulle kan aan lang, dun lote gedra word. Die blare is dikwels ingevou en lyk soos peule. Die boom dra dun, ronderige peule. Die boom se FSA-nommer is 208.

Gariepbauhinia
Gariepbauhinia: Sien ook, Verwysings, Bronne
Gariepbauhinia: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Adenolobus
Spesie:
A. garipensis
Binomiale naam
Adenolobus garipensis
(E.Mey.) Torre & Hillc., (1955)
Sinonieme
  • Bauhinia garipensis E.Mey.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Gariepbauhinia Sien ookGariepbauhinia VerwysingsGariepbauhinia BronneGariepbauhinia Eksterne skakelsGariepbauhinia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TelefoonBergen-Belsen-konsentrasiekampDramaTaalTydCleopatra VIITasché BurgerBeesDroomSuid-AfrikaHidroëlektrisiteitLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDemi Lee MooreNierWerkloosheidOnderhandelinge om apartheid te beëindigRudi ClaaseBoer Soek 'n VrouOseaanbesoedelingElektrisiteitsvoorsieningAarde se atmosfeerHemelBesemLys van nedersettings in Suid-AfrikaSowjetunieMierleeuPersLandbou in Suid-AfrikaFisioterapieKobus LombardXenofobieMarkenSpelerposisies in rugbyAfrikaanse taalleerKunsmatige algemene intelligensieKoperElandréGautengDemokratiese Republiek die KongoSuid-Afrikaanse WeermagGianna MichaelsOlimpiese Somerspele 2024SteentydperkJana CilliersLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieGeestesteuringRepubliek van Zoid AfrikaAgtervoegselHokkieInfeksieLeonardo da VinciNemunasKlimaatIdioomMenslike seksuele gedragPapegaaieTelwoordBrongitisMonopoliePaasfeesSonsteekKletsrymLys van Afrikaanse rolprenteNadia ValvekensJavaScriptVakbondKlavierJeuksiekteVrymesselary🡆 More