Adansonia Digitata: Plantspesie

Die Boabab (Adansonia digitata) is 'n boom wat deel is van die Malvaceae familie.

In Suid-Afrika is die plant is inheems in Limpopo en in Afrika in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Gambië, Ghana, Golf van Guinee-eilande, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe. Dit kom ook op die Arabiese Skiereiland in Jemen en Oman voor.

Baobab
Adansonia Digitata: Blomme, Fotogalery, Sien ook
A. digitata in die Ivoorkus.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malvales
Familie: Malvaceae
Genus: Adansonia
Spesie:
A. digitata
Binomiale naam
Adansonia digitata
L., (1759)
Sinonieme
  • Baobabus digitata (L.) Kuntze

Die Boabab is die mees bekende van die agt kremetartspesies, en was die eerste om wetenskaplik beskryf te word. Dit is die enigste van die agt spesies wat inheems aan Afrika is, en word redelik algemeen aangetref in die warm, droë bosveld, savanne en droë woude van Afrika. Dit is ook inheems aan die kusstrook van die Comoro-argipel.

Die boom staan ook bekend as die kremetartboom en Afrika-kremetart.

Blomme

Die blomme van Adansonia digitata leef soos dié van ander kremetartspesies net vir 'n enkele nag. Die blomtyd is van November tot Januarie, essensieel die aanvang van die reënseisoen in suider-Afrika en Madagaskar. Elke blom dra soveel as 1 500 helmdrade wat 'n soort tossel vorm. Elke aand kort voor of na sononder gaan daar 'n stel van die blomme gelyktydig oop by verskillende bome. Dit gebeur binne enkele minute, deurdat die blomblare opwaarts oopvou. Die blomme stel tydens die nag geure vry wat bestuiwers lok wat op soek is na die nektar wat hoog binne die blomkroon vrygestel word. Die bestuiwers dra die stuifmeel weer oor na 'n volgende blom se stamper.

Fotogalery

Sien ook

Bronne

Tags:

Adansonia Digitata BlommeAdansonia Digitata FotogaleryAdansonia Digitata Sien ookAdansonia Digitata BronneAdansonia Digitata

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anglo-BoereoorlogAdolf HitlerEthiopiëEngelsDie Stem van Suid-AfrikaDaggaSiembambaWaterpokkiesNoord-KaapWoordSlag van BloedrivierTurkyeWitbloedselHerpes simplexLandbouOos-KaapSixtynse kapelBosluisbytkoorsNic de JagerOraniaAkkedisDermpoliepGoudOrkney Snork NieWiskundeJohannesburgKlem-in-die-kaakKoue OorlogBateSeksuele opwekkingWikipediaVerkleurmannetjieBakterieSteenkoolSean CombsKlein-KarooVergelykings (taalkunde)Erica RhodesCleopatra VIISarah Rose KarrKuberkrakerISBNAustraliëRugbywêreldbeker 1987BoeberSigaretPeniskankerBaltimoreHekseryLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)RenteBybelKompasCarike KeuzenkampAsmaWikiLys van elemente volgens simboolSuiwelprodukYstervarkSkaakPornografieBrongitisSkilpadBreinApostoliese GeloofsendingStaat PalestinaPesachYouTubeLetterlike en figuurlike taalgebruikMaagBloemfonteinSuikersiekteVigs🡆 More