Adama Barrow

Adama Barrow, gebore 16 Februarie 1965 in die Jimara-dorpie Mankamang Kunda naby Basse, is sedert 19 Januarie 2017 die dienende president van die Gambië.

Adama Barrow
Adama Barrow
Adama Barrow in 2018

3de President van die Gambië
Ampstermyn
21 Januarie 2017 – (huidig)
Voorafgegaan deur Yahya Jammeh

Persoonlike besonderhede
Gebore Adama Barrow
(1965-02-16)16 Februarie 1965
Mankamang Kunda, Gambië
Politieke party United Democratic Party
Eggenoot/-note 2: Fatou Bah en Sarjo Mballow.
Kind(ers) 5
Religie Soenni-Islam
Lojaliteit Vlag van Gambië Gambië

Hy is 'n vroom Moslem, het twee vroue en vyf kinders. Hy het in die vroeë jare 2000 in Engeland gewoon en as eiendomsagent gewerk. Hy is lid van die United Democratic Party.

In 2016 het 'n koalisie van 7 opposisiepartye hom gekies as kandidaat vir die presidentsverkiesing van 2 Desember. Hy het hierdie verkiesing met 'n klein meerderheid gewen. Aanvanklik het sy voorganger Yahya Jammeh die uitslag aanvaar, maar later het hy geweier om opsy te staan. Barrow is in Senegal in die Gambiese ambassade as president beëdig en magte van die Ecowas-lande het Gambië binnegeval. Jammeh is in ballingskap gedwing.

In November 2021 het Adama Barrow sy kandidatuur vir die 2024 presidensiële verkiesing aangekondig.

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

1965Gambië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Zack du PlessisSaldanhaRepubliek van Zoid AfrikaGodEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMadison IvyLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Narsistiese persoonlikheidsteuringGriekse mitologieBelastingGianna MichaelsGemeenskapsorganisasieRugbyJames AlexanderVergelykings (taalkunde)Robert SobukweEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLiefdeISO 3166-2ValentynsdagOogproblemeJaco JacobsGasBestuiwingXenofobieKaapstadse waterkrisis 2015-2018Die GelofteDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSportMateriaalBobby AngelLys van Afrikaanse skrywersOnderwysFosforSelfoonTatoeëermerkHamburgerOseaanVerkleurmannetjieIngenieursweseDoelwitLionel PetersonKlimaatsverandering in AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaMierNatuurrampDemi Lee MooreBeeldspraakAfrikaanse TaalmonumentSeksNatuurbewaringGeskiedenis van Suid-AfrikaPersoonlikheidPoësieAmandelUitwerking van klimaatsveranderingTwaalf Stamme van IsraelHeelgetalGeslagGeografie van Suid-AfrikaAntjie KrogWerkloosheidSelTweede Nuwe JaarDemokratiese Republiek die KongoOrale seksLianie MayJaarSirkusVrouSirkelPesachEpilepsieNasiebouSophie SchollKunstenaarBokmakierieMondArgitektuur🡆 More