Adam Van Bremen

Adam van Bremen (Latyn: Adamus Bremensis; Duits: Adam von Bremen; voor 1050 - 12 Oktober 1081/1085) was 'n Middeleeuse Duitse kroniekskrywer.

Hy het in die tweede helfte van die 11de eeu gelewe en gewerk. Adam is die bekendste vir sy kroniek Gesta Hammaburgensis ecclesiae pontificum ("Dade van die Biskoppe van die Hamburgse Kerk"). Hy was "een van die voorste historici en vroeë etnograwe van die Middeleeuse tydperk".

In sy kroniek sluit hy 'n hoofstuk in waarin hy die Noorse buitepos Vinland beskryf. Hy was dus die eerste Europeër wat oor die Nuwe Wêreld geskryf het.

Verwysings

Skakels

  • Adam Van Bremen  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

DuitsDuitsersLatynMiddeleeuse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MierGroot GatMenstruasieSpinnekopAbstraksie (rekenaarwetenskap)RuslandPornhub7de LaanGewone breukeBloeddrukLabia (geslagsdele)OorstromingLieweheersbesieKrieketSeksposisieVierkantswortelKasterolieNamibiëAfrikaanse taalleerBreinvliesontstekingJak de PriesterHidroëlektrisiteitErektiele disfunksieChemiese elementKaliumPrimêre sektor van die ekonomieEmfiseemIngenieursweseKlankVolhoubare ontwikkelingRymThe CranberriesSeevlakstygingDansVerbondsarkCheslin KolbeRooikatWorcesterWithaaiWêreld- Ekonomiese ForumKapitalismeBeesKlinkerToerismeWeervoorspellingOlimpiese SomerspeleKaartNatuurlike hulpbronFiela se kind (rolprent)BysteekNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyIdioomDie Laaste Avondmaal (Leonardo)NeerslagMynbouOorkruipersMensDurbanWaterpokkiesInkomsteHindoeïsmeKommunikasieInflasieSpeelkaartGroepsgebiedewetKoedoeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024PoësieDiarreeHulpwerkwoordDonkieKoolstofdioksiedSkaapSwaweldioksiedMeeue🡆 More