Adam Mickiewicz Instituut

Die Adam Mickiewicz Instituut (Pools: Instytut Adama Mickiewicza) is 'n kulturele organisasie wat deur die Poolse Departement van Kultuur en Nasionale Erfenis befonds word en die bevordering van die Poolse taal en kultuur in die buiteland ten doel het.

Sy hoofkantoor is in Warskou gesetel. Die instituut beskik sedert 2001 oor 'n meertalige webtuiste ("www.culture.pl").

Adam Mickiewicz Instituut
Die Adam Mickiewicz Instituut in Warskou.

Die Departement van Kultuur en Nasionale Erfenis befonds tans twintig Poolse kultuurinstitute in twintig stede buite Pole, waaronder Berlyn, Bratislava, Boedapest, Boekarest, Düsseldorf, Kijif, Leipzig, Londen, Minsk, Moskou, New York, Parys, Praag, Rome, Sint Petersburg, Sofia, Stockholm, Tel Aviv, Vilnius en Wene.

Die instituut se naam vereer die Poolse "digtervors" Adam Mickiewicz (1798–1855), die beduidendste verteenwoordiger van die literêre Romantiek in Pole.

Eksterne skakels

Tags:

PolePoolsWarskou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NedersettingRivierVrystaatSatellietSonsverduisteringBukkakeSteve BikoAfrikanersWoordeboek van die Afrikaanse TaalDolfynAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVoornaamwoordGroot DepressieSelfvertroueHipoteseAngina pectorisPornhubAfvalbestuurNierversakingVioolJapanneesNuwe TestamentDawidJo BlackWikiDemokrasieTuberkulosePierre GaslyBettie Cilliers-BarnardArmoedeSpelerposisies in rugbyEreksieVoëlAnrich HerbstDagroofvoëlsHiënaPersoonlikheidLeeuToekoms van die AardePornografiese subgenresPaddaApostoliese KerkeSkildklierWaterstofSimboolCovid-19-pandemieSuid-Afrikaanse randInternetMasturbasieBoelieryPersentasieSeekatTuisbladIntensiewe vormSnaarinstrumentOmtrek, oppervlakte en volumeLiefdeVoedselkettingKiewieteGewone breukeVersamelnaamSarah Rose KarrHerpes simplexFanie ViljoenDooie SeeSeksueel oordraagbare infeksieMetaalVlag van Suid-AfrikaMaria MagdalenaSekelvin-ghieliemientjieRugbyWitkruisarendDiskriminasieSeksposisieSuikerbekkiesEpilepsieWes-Kaap🡆 More