Grootlangtoon

Die Grootlangtoon (Actophilornis africanus) is 'n watervoël wat identifiseerbaar is aan hulle lang bene en groot pote, wat dit vir hulle moontlik maak om op drywende waterplante in waterleliepanne, damme of stadigvloeiende riviere te loop.

Jonges het 'n swart streep deur die oë en 'n swart kroon. Dit uiter 'n "kyoum"-geluid in vlug of op die grond. Hou een-een of in verspreide groepies wat mekaar lawaaierig rondjaag; vlieg laag oor kort afstande. 'n Algemene standvoël.

Grootlangtoon
Grootlangtoon
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. africanus
Binomiale naam
Actophilornis africanus
(Gmelin, 1789)
Grootlangtoon
Die verspreiding van die grootlangtoon.
Grootlangtoon
Actophilornis africanus

Identifikasie

40 cm in lengte.

Habitat

Vlak water-areas met drywende waterplante.

Verspreiding

Wêreldwyd in tropiese gebiede.

Geluid

"kyoum"

Ander name

  • Engelse naam: "African Jacana"
  • Wetenskaplike naam: "Actophilornis africanus"
  • Duitse naam: "Blaustirn-Blatthühnchen"

Sien ook

Tags:

Grootlangtoon IdentifikasieGrootlangtoon HabitatGrootlangtoon VerspreidingGrootlangtoon GeluidGrootlangtoon Ander nameGrootlangtoon Sien ookGrootlangtoon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JakkalsNarsismeOseaanKlein-KarooNetbalDistillasieHomoniemGeografie van Suid-AfrikaWet op NaturellengrondNoordwesKlimaatveranderingSimboolHaelHeidelberg, GautengVryheidsmanifesDistrik SesKartografiePapegaaieLys van Afrikaanse digtersKolorektale kankerBek-en-klouseerKangogrotteVaste stofWiskundige terminologieMensSirkelBywoordArmoedeRenaissanceWeeluisKindermishandelingBeesDemografie van Suid-AfrikaHeupPenisSeksuele penetrasieVrystaatMenslike seksuele gedragMasturbasieKunsmatige algemene intelligensieVersoeningsdagHeuningRivierSuid-Afrikaanse GrensoorlogWaterpokkiesLuiperdKunselementeAkademiaDuitsMIVBevolkingsafnameNatuurwetenskapLongMuishondKlimaatsverandering in AfrikaLys van kinderspeletjiesDonkieDepressie (gemoedstoestand)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereLetterlike en figuurlike taalgebruikSkerpioenReënspinnekopSimon PetrusGalileo GalileiTafelbergAfro-AmerikanersInligtingUniegebouNiersteenBrittany Ashton HolmesWetenskapWerkloosheidDikdermWhatsAppCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuring🡆 More