Achilleïde

Die Achilleïed is ’n onvoltooide werk deur Publius Papinius Statius oor die Griekse mitologie wat in 1 127 daktiliese heksameters geskryf is.

Dit bestaan uit een boek en ’n deel van ’n tweede, en gaan oor die vroeë lewe van die Griekse vegter Achilles.

Achilleïde
’n Antieke fresko van Chiron en Achilles.

Volgens die voorwoord sou die werk sy hele lewe dek, van geboorte tot met sy dood, onder andere die hele Trojaanse Oorlog, maar die bestaande werk eindig net nadat hy opgeroep is om vir die Grieke te veg. Dit dek veral sy tyd saam met Chiron die sentour en saam met sy moeder, Tetis.

Tags:

AchillesGriekse mitologieStatius

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WolfGeelhoutLys van Nederlandse skildersSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994ToerismeNicole StraussReënspinnekopVormParasitiese siektesErfenisKasteel die Goeie HoopWelwitschiaMieliestronkGasGianna MichaelsDuitse maselsInstagramWillie JoubertCounter-Strike 2OlifantMenslike seksuele gedragAnglisismeRekeningkundeGoudLys van myne in Suid-AfrikaMisdaadMasturbasie1913AfrikanersMaatskappyFotosinteseKameelperdIdioomRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKlimaatveranderingCheslin KolbeHernubare energieMorfeemWetenskaplike klassifikasieOligopolieEienaamWaterkringloopPlae van EgipteVlag van Suid-AfrikaSimboolRasionale getalKunselementeMenseregteBoelieryCovid-19-pandemiePlantluisKrieketToekoms van die AardeOnderwysImmunologieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVerkragtingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMetaalRugbySuiwelprodukDemokratiese Republiek die KongoGenadedoodVerkleurmannetjieNoord-KaapNarsismeMiddelmisbruikSonkragD.J. OppermanBevolkingMarie AntoinetteSatellietPersoonlike voornaamwoordNasionale Party🡆 More