Accra

Accra is die hoofstad en grootste stad van Ghana met 'n geskatte stedelike bevolking van 4,2 miljoen in 2020 en 'n oppervlakte van 173 km².

Dit is Ghana se grootste stad en die administratiewe, kommunikasie-, en ekonomiese middelpunt van Ghana. Die primêre ekonomiese aktiwiteite is finansiële en regeringsdienste, kommunikasie, konstruksie, vervoer en landbou (veral visserye). Meer as 70% van Ghana se vervaardigingskapasiteit is in die hoofstad.

Accra
Accra

Kaart Wapen
Accra
Accra
Vlag
Accra
 Land Vlag van Ghana Ghana
 Streek Accra Greater Accra Region
 Koördinate 5°33′N 0°12′W / 5.550°N 0.200°W / 5.550; -0.200
 Stigting 15de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 173 vk km
 Hoogte bo seevlak 61 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 2 291 352
 - Geskat (2020) 4,2 miljoen
 - Bevolkingsdigtheid 9 589/vk km
 Tydsone UTC +0
 Burgemeester Alfred Vanderpuije
 Amptelike webwerf ama.gov.gh

Die stad Accra is die hoofstad van Ghana sedert 1877, en bevat openbare geboue wat die oorgang van 'n negentiende-eeuse voorstad van Victoriasborg tot die moderne metropolis wat dit vandag is weerspieël.

Etimologie

Die woord Accra is afgelei van die Akan-woord 'Nkran' wat beteken 'miere', 'n verwysing na die talle miershope wat op die platteland rondom Accra gesien word.

As 'n kusstad is Accra kwesbaar vir die impak van klimaatsverandering en die styging in seevlak, met bevolkingsgroei wat toenemende druk op die kusgebiede plaas.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

GhanaHoofstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot Muur van ChinaHindoeïsmeShakaSuurstofWitbloedselPlastiekMenslike seksuele gedragVaginale kankerRubik se kubusHolocaustLys van Afrikaanse digtersNasionalismeMark (ekonomie)SelfieVaste stofAtoomBlourokkeSeksPlae van EgipteWiskundeDieremishandelingWortelWet op NaturellengrondGalblaasVoorsetselMaagsweerVrouSamestellingNederlandsSuikersiekteMeningsverskil oor aardverwarmingToerismeHaasAtlantis, Wes-KaapAfrikanersSkaakKlimaatveranderingGeslagRenaissanceSpierMetafoorMenstruasieEjakulasieKaapse florarykAnale seksMIV/vigs in Suid-AfrikaRugbyGroot GatVerenigde State van AmerikaSarel Jacob PretoriusStikstofPad na jou hartKookpuntSeksuele penetrasieKostuumsOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSout (chemiese stof)AntisemitismePinksterFacebookTaalfossielWikimedia-stigtingDermpoliepNarsistiese persoonlikheidsteuringNederduitsch Hervormde KerkKinkhoesVerkragtingLys van Nederlandse skildersSimon PetrusWerkersdagKaliumN.P. van Wyk LouwVolhoubare ontwikkelingDuitsGevolge van aardverwarming op oseaneHipoteseBelastingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name🡆 More