Acalypha Glabrata: Boom spesie

Die bosvalsnetel (Acalypha glabrata) is 'n struik of klein boom wat tot 5 m groot word.

In Suid-Afrika kom die spesie in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor. Buite Suid-Afrika is die spesie inheems in Angola, Botswana, Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.

Bosvalsnetel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Acalypha
Spesie:
A. glabrata
Binomiale naam
Acalypha glabrata
Thunb., (1800)
Sinonieme
  • Ricinocarpus glabratus (Thunb.) Kuntze

Daar is twee subspesies:

  • Acalypha glabrata f. glabrata
  • Acalypha glabrata f. pilosior (Kuntze) Prain & Hutch.

Die boom se FSA-nommer is 335.1.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kurt-Lee ArendseRoofdierSlawernySweedsNadia ValvekensPoesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024PiesangRenteAmateurradioKriekHerpes simplexMagnetismeYsterKnieIdioomDemokrasieAnale kankerLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SendelingposisiePaddaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWerkersdagXenofobieWolfHadedaOos-KaapRob HersovSkildklierSint JorisdagHipoteseMorfeemPornhubKonsentrasiekampHartversakingFacebookTussenwerpselMigrasie van voëlsGlobaliseringKatKoos du PlessisPoësieLys van politieke partye in Suid-AfrikaPesachLys van Kaapstad se voorstedeGroepsdrukVoornaamwoordJansenvilleSarel Jacob PretoriusWoordBoerboelBlaarDeelwoordSeksuele penetrasieC. Louis LeipoldtWater (molekuul)Menslike skeletMynbouSaartjie BaartmanBywoordDiepaartromboseBeëdigde verklaringD.J. OppermanNedersettingVryheidsdagVaalrivierNarsistiese persoonlikheidsteuringWolkMenseregteSlag van BloedrivierCorioliskragMadison IvyMilt🡆 More