Delagoadoring

Die Delagoadoring (Senegalia welwitschii, voorheen bekend as Acacia welwitschii) is 'n doringboom wat inheems is aan Suid-Afrika en voorkom in die provinsies Mpumalanga en Limpopo.

Dit is ook inheems in Angola, Malawi, Mosambiek en Zimbabwe. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.

Delagoadoring
Delagoadoring
Delagoadoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Senegalia
Spesie:
S. welwitschii
Binomiale naam
Senegalia welwitschii
(Oliv.) Kyal. & Boatwr., (2013)

Die boom is gewoonlik groot en regop met 'n platterige kroon. Dit vorm digte stande op die noordelike vloedvlaktes soos in die Orpen-gebied van die Krugerwildtuin. In die suide van die wildtuin vorm dit ook 'n belangrike element van die Delagoa-ruigtes.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Black SashJudaïsmeMagnesiumMenstruasieSuikersiektePlae van EgipteTussenwerpselFrankrykTswanaAardbewingIntensiewe vormGewone breukeRugbySuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WhatsAppJohan BadenhorstWiskundeBesoedelingAkroniemGrondwet van Suid-AfrikaSwartkwasmuishondSpinnekopSteenkoolRob HersovImpakte van toerismeD.J. OppermanStam (taalkunde)EmfiseemNarsismeNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaJaco JacobsRina HugoBurgerregteArabiesFacebookJagluiperdLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVakbondTwaalf Stamme van IsraelMonopolyWerkwoordAborsieDroogtePlaattektoniekVoorvoegselSeksuele penetrasieWiskundige terminologieEskomLiefdeDemokrasieLys van slangeWortelDurbanNatuurrampRooikatGeboorteLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLStaalSkaakErfenisKultuurXenofobie in Suid-AfrikaYslandNag van die lang messeWerwelkolomJeugdagWaterpokkiesAdolessensieBywoordNG gemeente JansenvilleTelevisieKlopjagMiddeloorontstekingOseaanBruto binnelandse produk🡆 More