Enkeldoring

Die enkeldoring (Vachellia robusta), FSA-nommer 183, is 'n doringboom wat inheems is Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, die Oos-Kaap en die Vrystaat.

Die boom het heldergroen blare in die lente. Daar is ten minste twee subspesies. Een hiervan is die brakdoring (Acacia robusta subsp. clavigera). Laasgenoemde boom se FSA-nommer is 183.1 Die boom is ook inheems in Botswana, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Enkeldoring
Enkeldoring
Enkeldoring naby Hammanskraal
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Vachellia
Spesie:
V. robusta
Binomiale naam
Vachellia robusta
Burch. Kyal. & Boatwr., (2013)
Sinonieme
  • Acacia robusta Burch.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuikersiekteCristiano RonaldoWoordeboek van die Afrikaanse TaalWoestynOopbroninhoudHorlosieRassismeWikiGrondbesoedelingDepressie (gemoedstoestand)Suid-EuropaLys van landeHernubare energieBywoord1200MiddeloorontstekingLetterlike en figuurlike taalgebruikGrondsoorteStereotipeBeaufortskaalSlangNatuurwetenskapBrandmondsindroomRacheltjie de BeerTuberkuloseWieg van die MensdomFranse RewolusieLys van politieke partye in Suid-AfrikaBelastingMateriaalDaggaOos-KaapGevolge van aardverwarming op oseaneKartografieGroot Muur van ChinaNeurenberg-verhoreGoogle MapsLeierDoopNamibiëYouTubeKweekhuisgasMagsverheffingKolitisWet op NaturellengrondCorioliskragDricus du PlessisSuiwelprodukAppel (sanger)Liewe HeksieWerkloosheidMangelontstekingEjakulasieDialoog in fiksieBeurtkragKimberleyTafelbergSosiale mediaKunsmatige intelligensiePussy RiotHartversakingVoorvoegselNatuurlike hulpbronInternetWetenskapDundermNasionale VrouedagSuid-Afrikaanse randMuishondBybelLarry PageFinale OplossingFrankrykDonderstormEkostelselEreksieGeskiedenis van die Verenigde State van Amerika🡆 More