Knoppiesdoring

Die Knoppiesdoring (Senegalia nigrescens) is 'n boomspesie in die Fabaceae familie is.

Die boom se FSA-nommer is 178. In Engels staan dit bekend as die knob thorn.

Knoppiesdoring
Knoppiesdoring
Op Kalaharisand in die Limpopovallei
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Senegalia
Spesie:
S. nigrescens
Binomiale naam
Senegalia nigrescens
(Oliv.) P.J.H.Hurter, (2008)
Sinonieme
  • Acacia brosigii Harms
  • Acacia nigrescens Oliv.
  • Acacia pallens (Benth.) Rolfe
  • Acacia passargei Harms
  • Acacia passargei Passarge
  • Acacia perrottii Warb.
  • Acacia schliebenii Harms
  • Albizia lugardii N.E.Br.

Beskrywing

Die immergroen boom bereik 'n hoogte van 5 ‒ 18 m met 'n digte, uitgespreide kroon en meestal 'n lang, kaal stam. Ou stamme is donkergrys van kleur en diep gegroef in die lengte. Behalwe die gebruiklike blomme en vrugte in peule, het die boom ook haakdorings in pare, redelik ver uitmekaar, wat tot 5 mm lank word. Onder die dorings vorm daar duidelike knoppe as uitgroeisels van tot 25 mm hoog op die bas.

Verspreiding

Die boom kom voor in Limpopo, Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal. Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Ekologie

Kameelperde vreet dikwels op die blomme en blare van hierdie boom, terwyl die saadpeule en blare deur 'n reeks soogdiere, insluitend olifante, gevreet word.

Gebruike

'n Salf wat van die wortels gemaak word, is tradisioneel gebruik om stuiptrekkings te behandel.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Knoppiesdoring BeskrywingKnoppiesdoring VerspreidingKnoppiesdoring EkologieKnoppiesdoring GebruikeKnoppiesdoring GaleryKnoppiesdoring Sien ookKnoppiesdoring VerwysingsKnoppiesdoring BronneKnoppiesdoring

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlimaatveranderingBateMusieksimbolePretoriaAartappelAkademiaBerghaanKunselementeAmhariesWaterbesoedelingDie ontstaan van die dramaWikipediaHeupJoodse kalenderVarkgriepE-posSias ReineckeHeelgetalBeëdigde verklaringProteaEienaamOos-KaapVreesOu Apostoliese KerkNatriumsulfietBeaufortskaalAdolessensieMikro-ekonomieEkonomiese sektorVaste stofCleopatra VIIAlkoholismeLien se lankstaanskoeneTierFrankrykDonderstormDramaKaapstadse waterkrisis 2015-2018RefleksieTaalTwaalf Stamme van IsraelKinderregteBeurtkragLieweheersbesieMeeueWapen van NamibiëWiskundeLugbesoedelingMeervoudAfrikaPenisVoortrekkersAndrew DavisDubbelpuntSkarlakenkoorsVratHeupvervangingVerlede tydAfrikaanse taalleerSpelerposisies in rugbyGoogleMaroela MediaYsterHernubare energieGrondElektrodeJeuksiekteCradock-422 NovemberWoordKlopjagLys van Kaapstad se voorstedeSendelingposisieMondWet op NaturellengrondNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVingerseksSout (chemiese stof)🡆 More