Rooikrans

Rooikrans (Acacia cyclops) is 'n boom en indringerplant in Suid-Afrika wat inheems is aan Australië waar dit in die suidweste voorkom.

In Engels staan die boom bekend as Red-eyed wattle of as die Western coastal wattle in Australië. Die boom groei in fynbos, duine, waterlope en langs paaie.

Rooikrans
Rooikrans
Rooikrans
Sade
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. cyclops
Binomiale naam
Acacia cyclops
A.Cunn. ex G.Don
Rooikrans

Voorkoms

Die boom word tot 4 m hoog en is dus middelgroot. Dit is immergroen en doringloos en kom ook as 'n struik voor. Aan die kus bly die plant klein en erg deur die wind vervorm. Die bas is glad en liggrys. Die blare is enkelvoudig, heldergroen en ellipties. Die blomhofies is bolvormig, geel, yl en kom heeljaar voor - dus okselstandig. Die saadpeul is plat, gedraai en spring oop om die sade te ontbloot. Die sade is deur 'n skarlaken arillus omring, en word graag deur voëls geëet. Die plant is oorspronklik vir duinherwinning (om duine te stabiliseer) na Suid-Afrika gebring en word ook vir vuurmaakhout aangeplant.

Sien ook

Rooikrans 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Acacia cyclops

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LettergreepSwitserlandErektiele disfunksieSwedeSuid-KoreaSamestellende afleidingJan BloukaasKalenderSkoenlapperOekraïneMenseregtePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAngssteuringHerpes simplexPankreasMediaWikiBreinvliesontstekingBlourokkeHeupErfenisdag (Suid-Afrika)Maroela MediaSirkelSelfieGodLys van chemiese elemente volgens atoomgetalStaat PalestinaSuid-Afrikaanse randAfrikaanse taalleerDanie du ToitFinlandTobie CronjéUnited Democratic FrontFilosofieInfeksieYouTubeNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweKuberkrakerSeksposisieOnderwys in Suid-AfrikaNederduitse Gereformeerde KerkSonsteekKoreaanse nasionale rugbyspanRussiese inval in Oekraïne sedert 2022TongVolumeSuurstofRykie van ReenenMuggieGeelslangWitbloedselSatireKankerOrale seksSeksuele opwekkingSenuweestelselWit-DonderdagTolla van der MerweLimfvatstelselVolkekundeFredi NestGeorgiese nasionale rugbyspanLiefdeAnale seksLily CarterAalwynVerkoueMiljardAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTegnologieKoos BekkerPaarl GimnasiumPlae van EgipteGewone tarentaal🡆 More