Swartapiesdoring: Plantspesie

Die Swartapiesdoring (Senegalia burkei), voorheen bekend as Acacia burkei, is 'n boom wat in Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en in die noorde van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika voorkom.

Dit is ook inheems aan Angola, Botswana, Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.

Swartapiesdoring
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. burkei
Binomiale naam
Senegalia burkei
Benth.
Sinonieme
  • Acacia burkei Benth.
  • Acacia ferox Benth.

Die boom is een van die groter spesies in die genus en word tot 30 m hoog. Die blomme word in dun, wit are gedra en die peule is tot 16 cm lank. Die dorings is klein, gekrom en bruin tot swarterig en groei net onder die blare.

Die boom se FSA-nommer is 161.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse WikipediaLys van Suid-Afrikaanse skrywersSosiale ordeMIV/vigs in Suid-AfrikaBrasiliëWerkersdagOutismeVoorvoegselKanadaSaartjie BaartmanDriedimensioneelLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSuid-EuropaAngssteuringSteenkool in Suid-AfrikaNoordwesMIVLyfstraf in skoleEkonomiese sektorWetenskaplike klassifikasieVolhoubaarheidVierkantswortelStereotipeKlereSlag van Cuito CuanavaleBelgiëSwartbewussynsbewegingLeeuAntoniemSeisoenLeesIntensiewe vormSiya KolisiTweede Nuwe JaarAfkappingstekenDesmond TutuBernice WestKinkhoesWinnie Madikizela-MandelaRivierKunsmatige algemene intelligensieEtniese groepOntdekking van goud in Suid-AfrikaVoedingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalOogproblemeFotosinteseBreingewasBreinkaartGawes van die Heilige GeesBeeldspraakEjakulasieLys van visseStellenboschMisdaadKoorsblaarRassisme in AfrikaEreksieFossielbrandstofHelpmekaar-kollegeSteenkoolKarlien van JaarsveldAkwariumNederduitsch Hervormde KerkSelfmoordTrappe van vergelykingHandbalMeningsverskil oor aardverwarmingRonelda KamferTaalHipoteseNederlandVoortrekkermonumentAlkoholismeMuskiet🡆 More