Abstrakte Ekspressionisme

Abstrakte Ekspressionisme is 'n skilderstyl wat in die laat 1940's in New York ontwikkel het.

Dit word gekenmerk deur vorms en patrone wat nie soos werklike dinge of mense lyk nie, maar emosies probeer uitdruk.

Abstrakte Ekspressionisme
Tornado's teen sononder, deur Jackson Pollock.
Abstrakte Ekspressionisme
Untitled, 1957, olie op doek deur Christo Coetzee, Jan du Toit-versameling

Die stroming domineer die kunswêreld in die jare 1946 tot 1960. Dit was die eerste groot kunsstroming na die Tweede Wêreldoorlog en die eerste in die Verenigde State van Amerika, spesifiek in New York Stad, as die bakermat daarvan.

Die styl is deur kunstenaars soos Jackson Pollock, Mark Rothko en Willem de Kooning beoefen. Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Christo Coetzee het ook in dié styl gewerk.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

New YorkSkilderkuns

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Demi Lee MooreMisdaadBestaansboerderyBeenbreuke en ontwrigtingsKrimpvarkieMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigNeologismeSteve HofmeyrGqeberhaGreen PornoWielewaalWes-KaapWinterMaselsIngenieursweseSeksNarsismeCorioliskragIvan ZimmermannGeskiedenis van AfrikaansKinderregteApostoliese GeloofsbelydenisLuislangeVeeartsPlantWindSomerAnilingusCarike KeuzenkampWikiDigtheidSprokieLourensrivierJo BlackLettergreepHamilton WesselsMikro-ekonomieDieretuinWêreld- Ekonomiese ForumKoorsblaarGeslagKliniese depressieVlekvrye staalHerpes simplexReg tot ‘n gesonde omgewingGenadedoodWindkragRoossenekalVars waterPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPaddaLyfstraf in skoleWaterbesparing in Suid-AfrikaSkaapSpinnekopKlimaatveranderingTafeltennisRookgewoonteVlag van Suid-AfrikaKarooVoëlgriepKindermishandelingChloorWaterLys van elemente volgens simboolAfrikanersKookpuntWerkersdagAardbewingVersamelnaamDoopMIVMond🡆 More