Spektraallyn

’n Spektraallyn of spektrale lyn is ’n donker of helder lyn in ’n andersins ononderbroke elektromagnetiese spektrum.

Dit word veroorsaak deur die gebrek aan of oormaat van fotone of ligpartikels in ’n spesifieke frekwensie.

Spektraallyn
Ononderbroke spektrum
Spektraallyn
Emissielyne
Spektraallyn
Absorpsielyne

Wanneer fotone geabsorbeer word, vorm donker lyne, oftewel absorpsielyne. Wanneer hulle uitgestraal word, vorm ligte lyne, oftewel emissielyne.

Elke element het ’n kenmerkende stel spektraallyne. Dit word onder meer in die sterrekunde gebruik om te bepaal uit watter stowwe ’n ster bestaan.

Tags:

Elektromagnetiese spektrumFrekwensie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorsklierWiskundige terminologieDiepaartromboseSonsteekSlukdermISBN (identifier)PaasfeesOosters-Ortodokse KerkGoudPinksterKanadese nasionale krieketspanHondeklipbaaiGeslagMusiekBeroerteDansSeksuele penetrasieCyril RamaphosaAfghanistanChristeneGesinsdagSlaapapneeHartaanvalFinlandAntjie KrogVermaakIranOrkaan GustavJeugdagVerenigde State van AmerikaVulkaanKleinkolmuskeljaatkatWaldimar PelserWikiMuishondAppelblaarOntsteking (geneeskunde)BarionGhanaNardusBaardskeerder-spinnekopEoraptorMakazole MapimpiKappie (skryfteken)PsigopatieSteve BikoKolitisWikimaniaTandbederfDanie du ToitAardeEngelsAfrikanersFritz WepperRenier van RooyenJannie du ToitTonnels van Củ ChiRob HersovLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameTikTokSonnestelselLys van Joodse feeste en herdenkingsTrappe van vergelykingOntkiemingAarde se atmosfeer🡆 More