Absa Groep Beperk

Absa Groep Beperk (JSE: BGA), tot onlangs bekend as Barclays Afrika Groep, is die grootste verbruikersbank in Suid-Afrika.

Die hoofkantoor is in Johannesburg en het 33 166 werknemers — plaaslik sowel as oorsee.

Absa Groep Beperk
Tipe Openbare maatskappy
Gestig 1991 (as Geamalgameerde Banke van Suid-Afrika)
Hoofkantoor Johannesburg, GautengSuid-Afrika
SleutelpersoneSello Moloko (groepvoorsitter)
Arrie Rautenbach (groep uitvoerende hoof)
Gebied bedienBotswana, Ghana, Kenia, Mauritius, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Seychelle, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië.
IndustrieBankwese, finansiële dienste, Beleggingsdienste, Versekeringsdienste
ProdukteKommersiële bankwese, finansies en versekering, Kleinhandelbankwese, kredietkaarte, Private ekwiteit, Beleggingsbestuur, Beleggingsbankwese
InkomsteR4,66 miljard (2013)
Werknemers33 879 (2013)
Webwerfabsa.co.za
Barclays Afrika Groep
2015-01-11
Simbool BGA
Goedgekeur 880 467 500
Uitgereik 847 750 679
Sluitingsprys ZAR 181,69
Beurswaarde ZAR 154 miljard

Aandeelhouers
Barclays Bank Plc 62.30%
Openbare Beleggingskorporasie 5.39%

Geskiedenis

Absa Groep Beperk 
Kantoor van Absa in Kaapstad
Absa Groep Beperk 
Kaart van lande wat deur Absa bedien word

Geamalgameerde Banke van Suid-Afrika (Absa) is in 1991 gestig deur die United, Allied en Volkskas Groepe en dele van die Sage Groep. Die bankgroep het op 29 April 1991 op die JSE geopen.Dít is gevolg deur die oorname van Bankorp Groep (wat TrustBank, Senbank en Bankfin ingesluit het) in 1992. Hierdie banke het almal steeds onder hul eie name handel gedryf tot en met 1998, toe die United, Volkskas, Allied en TrustBank tot een handelsnaam saamgesmelt het. In 1997 is die naam van die houermaatskappy verander van Geamalgameerde Banke van Suid-Afrika na Absa Groep Beperk. In 2000 het die Absa Groep ’n 51% aandeel in Unifer bekom. In 2002 is Banco Austral Mozambique oorgeneem en in 2004 het die Absa Groep alle aandele van die Avena LeasePlan (Edms) Bpk gekoop, asook 61% van Sineus Holdings AG en ’n addisionele 30% van Abvest Holdings (Edms) Bpk.

In 2005 is die besit van Sineus opgestoot na 99.9%, ’n 50% aandeel in Banco Commercial Angola is bekom en het Barclays Bank van die Verenigde Koninkryk 'n 56,5% aandeel in Absa gekoop.

Organisasie

Absa Groep Beperk is in verskeie seksies gestruktureer wat verskeie dienste lewer.

Sien ook

Verwysings

Eksterne Skakels

Tags:

Absa Groep Beperk GeskiedenisAbsa Groep Beperk OrganisasieAbsa Groep Beperk Sien ookAbsa Groep Beperk VerwysingsAbsa Groep Beperk Eksterne SkakelsAbsa Groep BeperkJSEJohannesburgSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ElandréGestremdheidHeuningbyFisiese oefeningBreinvliesontstekingAtmosfeerKolonoskopieWaterkringloopAluminiumKoolstofdioksiedBreinKonsonantRonelda KamferNierversakingSkisofreniePeach van PletzenLodewyk XVI van FrankrykAnglo-BoereoorlogWêreld- Ekonomiese ForumWoudDermpoliepKolitisRina HugoGrondwetGalileo GalileiGautengOm-te-infinitiefkonstruksieDieregeluideRelatiwiteitsteorieReënWaterpokkiesHerpes simplexGenadedoodLeeuKlereEjakulasieMonopolieBosluisbytkoorsSenuweestelselYouTubeLeestekenPenisKrygkorPoesDistrik SesVraag en aanbodBestuiwingKasteel die Goeie HoopWikiquoteMuishondToerismeArmoedeSuiwelprodukKatEerste WêreldoorlogMateriaalCholeraMediese diagnoseWortelVloeistofDriedimensioneelSkuinsstreepHidroëlektrisiteitLys van Suid-Afrikaanse musikanteVulkaanDemokrasiePerdebyeEkotoerismeGenitale vratOligopolie1990SeisoenInentingChristendom🡆 More