Abraham Van Riebeeck

Abraham van Riebeeck (Kaapkolonie, 18 Oktober 1653 - Batavia, 17 November 1713) was die Goewerneur-Generaal van Nederlands-Indië.

Hy is in die Kaap in Suid-Afrika gebore as die seun van Jan van Riebeeck en Maria van Riebeeck. Na voltooiing van sy studies in Nederland in 1676 sluit hy by die VOC as koopman.

Abraham van Riebeeck
Abraham van Riebeeck

Goewerneur-generaal van Nederlands-Indië
Ampstermyn
30 Oktober 1709 – 17 November 1713
Voorafgegaan deur Joan van Hoorn
Opgevolg deur Christoffel van Swoll

Persoonlike besonderhede
Gebore 18 Oktober 1653
Kasteel die Goeie Hoop, Nederlandse Kaapkolonie (tans Suid-Afrika)
Sterf 17 November 1713
Batavia, Nederlands-Indië (tans Indonesië)

Van 1709 tot sy dood in 1713, was hy goewerneur-generaal van Nederlands-Indië. Hy was een gretige ontdekkingsreisiger wat enkele lang en kort reise in Nederlands-Indië onderneem het.

Verwysings

Voorafgegaan deur
Joan van Hoorn
Goewerneur-generaal van Nederlands-Indië
1709–1713
Opgevolg deur
Christoffel van Swol

Tags:

1653167617 November171318 OktoberBatavia (Nederlands-Indië)Jan van RiebeeckKaapkolonieMaria de la QuellerieNederlandNederlands-IndiëSuid-AfrikaVOC

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RugbyFiksieLys van kinderspeletjiesPaulus van TarsusMisdaadGeorgiëLys van veltoestandeOsoonlaagApostoliese GeloofsbelydenisCyril RamaphosaSinoniemBorsteHemelvaartsdagPsigopatieTydJan van RiebeeckMakazole MapimpiErfenisGrasCleopatra VIIIdioomHoërskool NoordheuwelAngssteuringSwangerskapSuid-Afrikaanse InkomstediensLys van Afrikaanse rolprenteProvinsies van Suid-AfrikaJesus van NasaretAfrikaanse Hoër SeunskoolAppel (sanger)OogproblemeMaanAnrich HerbstKoos du PlessisOorlog in Soedan (sedert 2023)KangaroePeniskankerAfrikaanse WikipediaGenesisIndustriële RevolusieBynierBloeddrukLys van Afrikaanse televisiereekseKoos BekkerLuiperdDulcie van den BerghFritz WepperLionel MessiAustraliëLikkewaanSolidariteitPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSkilpadMenslike seksuele gedragAnneli van RooyenWaverWes-AfrikaJo BlackMaagsweerGeografie van Suid-AfrikaLDundermAdolf HitlerSeksKnopiespinnekopSally EsterhuizenPeach van PletzenJerusalemTegnologieOrtopedieAntarktikaWeeluisKoue Oorlog🡆 More