Aberfoyle (Skots-Gaelies: Obar Phuill) is 'n nedersetting in die historiese en registrasiegraafskap Perthshire, Skotland wat tans administratief onder die Stirling-distriksraad (Stirling council area) val.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die dorp is 27 myl (43 km) noordwes van Glasgow aan die oewer van die Forthrivier geleë. Die dorpsgebied maak deel uit van die Queen Elizabeth Forest Park.
Aberfoyle Obar Phuill | |
---|---|
Dorp | |
Die hoofstraat van Aberfoyle | |
Koördinate: 56°10′44″N 4°23′06″W / 56.17889°N 4.38500°W 4°23′06″W / 56.17889°N 4.38500°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Skotland |
Distriksraad | Stirling |
Bevolking | |
• Totaal | 800 |
Tydsone | UTC+0:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+1:00 (BST) |
Poskode | FK8 |
Skakelkodes | 01877 |
Vandag is Aberfoyle 'n gewilde toeristeoord wat as vertrekpunt vir toere na Loch Lomond en die Nasionale Trussachs-park dien. Die Aberfoyle Gholfklub beskik oor een van die aantreklikste gholfbane in Skotland wat reeds in 1890 temidde van 'n heidelandskap aangelê is.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Aberfoyle, Stirling, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.