Aberfeldy

Aberfeldy is 'n klein nedersetting naby Phuthaditjhaba, omring deur landbougrond en wildplase, 52 km oos van Bethlehem en 26 km wesnoordwes van Harrismith.

Dis ook die naam van 'n spoorweghalte 4 km wes van die nedersetting op die spoorlyn tussen Bethlehem en Harrismith.

Aberfeldy
Aberfeldy is in Vrystaat
Aberfeldy
Aberfeldy
Aberfeldy Aberfeldy se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°12′54″S 28°49′30″O / 28.21500°S 28.82500°O / -28.21500; 28.82500 28°49′30″O / 28.21500°S 28.82500°O / -28.21500; 28.82500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikThabo Mofutsanyana
MunisipaliteitMaluti-a-Phofung

Aberfeldy is in die Maluti-a-Phofung Plaaslike Munisipaliteit van Thabo Mofutsanyana-distriksmunisipaliteit in die Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika.

Die plekkie is genoem na Aberfeldy in Perthshire, Skotland, wie se naam afgelei is van Pikties aber (riviermond, samevloeiing) en feldy van Peallaidh, die naam van 'n plaaslike waternimf.

Bron

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Tags:

BethlehemHarrismithNedersettingPhuthaditjhaba

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MisdaadSiya KolisiSendelingposisieWetenskaplike klassifikasieIronieDemokratiese AlliansieAlliterasieSoortnaamJan van RiebeeckSuurstofJodeMasturbasieLiefdeArmoedeverligtingEkonomieSelakantGroepsdrukCleopatra VIIChemiese verbindingNiersteenGenitale vratKlem-in-die-kaakLys van veltoestandeSneeuWaterstofSkuinsstreepMangelWet op BevolkingsregistrasieKinderregteKoorsThe CranberriesNag van die lang messeDrie-eenheidHernubare energieRasionale getalKunsmatige algemene intelligensieSeptimius AwardsSydneyMeningsverskil oor aardverwarmingImpakte van toerismeBeaufortskaalDomkragKaapse florarykInternetHondeklipbaaiVerkragtingApartheidAfro-AmerikanersGoogleGrondBaälInflasieBlaarOm-te-infinitiefkonstruksieLys van kleureHibernasieDeelwoordSeksueel oordraagbare infeksieJak de PriesterLuiperdInsekRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMangelontstekingAtletiekMobutu Sese Seko1990HidroëlektrisiteitSeksLoftus MaraisSelfkonsepKunselementeGreen PornoDirekte en Indirekte redeHeupRekeningkundeLys van nedersettings in Suid-AfrikaMediese diagnoseFisiese oefening🡆 More