Aberdeen (Skots: Aiberdeen, Skots-Gaelies: Obar Dheathain) is 'n stad aan die ooskus van Skotland, Verenigde Koninkryk.
Die stad het veral begin ontwikkel toe koning David I van Skotland (1124–53) die status van Royal Burgh aan Aberdeen toegeken het. Het drie katedrale, waarvan die oudste, St. Machar's, dagteken uit die 14de eeu. Die stad het twee universiteite. Die Universiteit van Aberdeen is in 1495 gestig en die Robert Gordon University het in 1992 die status van universiteit verkry. Dit is ook 'n visseryhawe en het in die jare 70 en 80 gefloreer as hoofkwartier en vervoersentrum van die oliebedryf in die Noordsee. Bevolking van sowat 220 000.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Staat | Verenigde Koninkryk |
Land | Skotland |
Koördinate | 57°15′26″N 02°11′00″W / 57.25722°N 2.18333°W |
Stigting | 1179 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 186 vk km |
Hoogte bo seevlak | 10 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 220 420 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 187/vk km |
Tydsone | GMT / UTC +0 |
- Somertyd | BST / UTC +1 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf | www.aberdeencity.gov.uk |
Wiki Commons bevat media in verband met Aberdeen. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Aberdeen, Skotland, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.