Aberdeen, Oos-Kaap: Dorp in Oos-Kaap, Suid-Afrika

Aberdeen is 'n dorp in die Kamdeboo (d.w.s.

Oos-Kaapse Karoo) aan die voet van die Kamdeboo-berge, Suid-Afrika. Die N9 nasionale pad gaan langs die dorp verby.

Aberdeen
Tipiese Karoohuise op Aberdeen
Tipiese Karoohuise op Aberdeen
Aberdeen is in Oos-Kaap
Aberdeen
Aberdeen
Aberdeen, Oos-Kaap: Geskiedenis, Distrik, Noemenswaardige boorlinge Aberdeen se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°29′0″S 24°4′0″O / 32.48333°S 24.06667°O / -32.48333; 24.06667 24°4′0″O / 32.48333°S 24.06667°O / -32.48333; 24.06667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitDr Beyers Naudé
Stigting1856
Oppervlak
 • Totaal15,4 km2 (5,9 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal7 162
 • Digtheid465/km2 (1 200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense6,7%
 • Indiërs/Asiërs0,4%
 • Bruin mense73,0%
 • Swart mense19,4%
 • Ander0,4%
Taal (2011)
 • Afrikaans 80,7%
 • Xhosa 15,5%
 • Engels 2,2%
 • Ander 1,0%
Poskode (strate)
6270
Poskode (posbusse)
6270
Skakelkode049
WebwerfAberdeen

Geskiedenis

Aberdeen, Oos-Kaap: Geskiedenis, Distrik, Noemenswaardige boorlinge 
Die toring van die NG kerkgebou op Aberdeen is een van die hoogste in Suid-Afrika
Aberdeen, Oos-Kaap: Geskiedenis, Distrik, Noemenswaardige boorlinge 
Poskantoor en landdroshof in Aberdeen

Dit is gestig in 1856 as 'n kerkdorp op die plaas Brakkefontein, na die NG gemeente reeds in 1852 gestig is. Die huidige kerkgebou is op 12 September 1925 ingewy. Die dorp is genoem na die geboorteplek in Skotland van ds. Andrew Murray sr., predikant van Graaff-Reinet.

Distrik

Die distrik is 6 900 km² groot. Dit is 'n sentrum vir veeteelt en skaapboerdery.

Noemenswaardige boorlinge

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Aberdeen, Oos-Kaap GeskiedenisAberdeen, Oos-Kaap DistrikAberdeen, Oos-Kaap Noemenswaardige boorlingeAberdeen, Oos-Kaap Sien ookAberdeen, Oos-Kaap VerwysingsAberdeen, Oos-Kaap BronAberdeen, Oos-Kaap Eksterne skakelsAberdeen, Oos-KaapKamdebooKamdeboo-bergeKarooN9 (Suid-Afrika)Oos-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiddeloorontstekingHenry MurrayKoorsblaarHarry KerrIgtiologieAborsiePretoriaSekondêre sektor van die ekonomieNadia ValvekensAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidHamerkopSaldanhaEngelsWoestynBernice WestLys van konings van IsraelCorioliskragNatuurrampWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKorrupsieVerenigde KoninkrykKwaggaMaagEvangelies Gereformeerde KerkGriepBaälGrondbesoedelingBreinErektiele disfunksieVoornaamwoordBestuiwingJodeRudi ClaaseJesus van NasaretTurksvyLys van musiekinstrumenteHemelvaartWiki CommonsSuikersiekteLetterlike en figuurlike taalgebruikGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBuffelKunsmatige algemene intelligensieMolekuulArmoedeverligtingLys van Griekse mitologiese figureCristiano RonaldoRugbyJaarDermpoliepKlimaatsverandering in AfrikaPornografieSoogdierOmgewingskwessies in Suider-AfrikaPsigopatieMantisVleilandKoekie (rekenaarwetenskap)Siya KolisiVoedingKommunikasieKarakteriseringKlereWeer (meteorologie)KommunismePêrelAppelSowjetunieMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingToekoms van die AardeVratSaldanhabaaiKoorsOu Apostoliese KerkAdolf Hitler🡆 More