Abdul Hamid

Abdul Hamid (gebore 1 Januarie 1944) is 'n Bangladesjse politikus wat tans dien as die president van Bangladesj.

Hy is in April 2013 tot sy eerste termyn verkies, en herverkies tot sy huidige tweede termyn in 2018. Voorheen het hy gedien as speaker van die Nasionale Parlement vanaf Januarie 2009 tot April 2013. Hy was die waarnemende president na die Zillur Rahman se dood in Maart 2013, en hy is op 22 April 2013 as president verkies.

Abdul Hamid
Abdul Hamid


Verwysings

Tags:

Bangladesj

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Familie (verwantskap)SkuinsstreepGautengAnale kankerGroepsgebiedewetTweede WêreldoorlogLyfstraf in skoleSlag van Cuito CuanavalePoesGeografie van Suid-AfrikaStam (taalkunde)Boer Soek 'n VrouGordelroosBruin mensePlaattektoniekOrthopteraEmfiseemKletsrymDroomGlasAkademiaKompasGoudKoorsVryheidsmanifesLionel MessiSinkNetbalKunsmatige intelligensieLys van Afrikaanse skrywersVerantwoordelikheidPlastiekNasionale VrouedagHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNederduitsch Hervormde KerkTylaWoordeboek van die Afrikaanse TaalVersoeningsdagPersentasieBestaansboerderyWetenskaplike metodeBlourokkeNaaldekokerVrouEienaamNazi-DuitslandChristiaan BarnardSkildklierViëtnamPaddaDermpoliepSkaapGroot vyfNieuwoudtvilleHerfsIslamitiese StaatDie ontstaan van die dramaKoppeltekenRassisme in AfrikaPapierPikkewynVerkleinwoordAboriginesAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMateriaalJan-Willem BreureDokterTaalfossielStedelike hitte-eilandOnderhandelinge om apartheid te beëindigWinnie Madikizela-MandelaElektroniese of digitale mediaHorlosieInfeksieKinkhoes🡆 More