Abd-Al-Latif: Arabiese geleerde

Moewaffaq al-Din Moehammad 'Abd al-Latif ibn Joesoef al-Baghdadi (1162–1231; Arabies: موفق الدين محمد عبد اللطيف بن يوسف البغدادي), meer algemeen bekend as Abd al-Latif, is in Bagdad, Irak, gebore en was ’n medikus, geskiedkundige, Egiptoloog en reisiger, asook in sy tyd een van die bedrywigste skrywers van die Nabye-Ooste.

Moewaffaq al-Din Moehammad 'Abd al-Latif ibn Joesoef al-Baghdadi
Gebore 1162
Bagdad
Oorlede 8 November 1231 (op 68)
Bagdad
Nasionaliteit Arabiese kalifaat
Vakgebied grammatika, retoriek, teologie, regsgeleerdheid, medisyne

Uit memoires wat hy self geskryf het, blyk dit hy is in Bagdad opgevoed in grammatika, die memorisering van die Koran, filologie en poësie. Hy het ook vertroud geraak met filosofie en medisyne. Hy het daarna na Mosul gegaan (1189) en toe na Damaskus. Hy het ook Egipte besoek.

Abd al-Latif het lid geword van ’n geleerde kring in Jerusalem, en het medies en filosofie doseer in Kaïro en Damaskus. Hy het onder meer ’n gedetailleerde werk in twee dele oor Egipte geskryf.

Verwysings

Tags:

ArabiesBagdadIrak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Heidelberg, GautengN.P. van Wyk LouwBrandmondsindroomKongo-krisisLys van Kaapstad se voorstedeDaggaFanie ViljoenWinterSuid-Afrikaanse randAarde se atmosfeerApostoliese GeloofsbelydenisMielieWaterstofNeurenberg-verhoreSlaginstrumentHeupAfrikanersGrondsoorteAngina pectorisStaatstoelaeWerkwoordAntjie SomersMynbedryf van Suid-AfrikaVoegwoordSlangGregoriaanse kalenderSkaapDemi Lee MooreStedelike hitte-eilandBreinvliesontstekingAgtervoegselAfrikaanse TaalmonumentKinderregteBlack SashWieg van die MensdomMagneetPropagandaJan-Willem BreureWekkerWiskundige terminologieTennisAfrikaanse woordelys en spelreëlsNatuurwetenskapMondBoer Soek 'n VrouDeelstate van die Verenigde State van AmerikaLeonardo da VinciSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BraaiAustraliëYstertydperkNederlandGroepsgebiedewetWaterHemelvaartsdagKlimaatsverandering in AfrikaArmoedeverligtingJanie du PlessisLettergreepEiffeltoringDansSosiale ordeGianna MichaelsJudaïsmeKaliumNoordwesLys van politieke partye in Suid-AfrikaSlag van BloedrivierSpringbokAardbewingMaagsweerBewussynStikstofPussy RiotStellenboschOlimpiese Somerspele 2024🡆 More