Abchasiërs

Die Abchasiërs (Abchasies: Аҧсуа, Apswa; Georgies: აფხაზები ) is 'n Noordwes-Kaukasiese etniese groep inheems aan Abchasië, 'n omstrede gebied wat volgens internasionale reg tot Georgië behoort, in die Kaukasus-streek langs die oostelike Swartseekus.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Abchasies.

Hulle praat Abchasies, 'n Noordwes-Kaukasiese taal, as moedertaal en Turks, Russies of Georgies as tweede taal.

Abchasiërs
Abchasiërs
Abchasiërs tydens 'n optog met die Abchasiese vlag
Totale bevolking: ca. 200 000–600 000
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Abchasië Abchasië 122 040

Vlag van Turkye Turkye 39 000–500 000
Vlag van Rusland Rusland 11 366
Vlag van Sirië Sirië 5 000–10 000
Vlag van Duitsland Duitsland 5 000
Vlag van Georgië Georgië 3 527
Vlag van Oekraïne Oekraïne 1 458

Taal: Abchasies, Turks, Russies, Georgies
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Oosters-Ortodokse Kerk en Soennitiese Islam
Minderhede van Abchasiese tradisionele godsdiens
Verwante etniese groepe: Ander Noordwes-Kaukasiese volke soos Abazyne, Adigea en Oebyke
Abchasiërs
Verspreiding van Abchasiërs in die Kaukasus-streek in rooi

Die meeste Abchasiërs leef in Turkye, gevolg deur Abchasië en Rusland en is aanhangers van die Oosters-Ortodokse Kerk of die Soennitiese Islam, gevolg deur die Abchasiese tradisionele godsdiens. Die etniese groep van die Abchasiërs is verwant aan die Abazyne, Adigea en Oebyke wat in die Russiese deelgebiede Karatsjai-Tsjerkessië en Adigea noordwes van die Kaukasus leef.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AbchasiesAbchasiëEtniese groepGeorgiesGeorgiëInternasionale regKaukasusLys van omstrede gebiedeMoedertaalNoordwes-Kaukasiese taleRussiesSwartseeTurksTweede taal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BesoedelingMetaalTamatieWikimedia-stigtingTrekarbeidMark (ekonomie)GetalSimboolNelson MandelaTreinHoofpynNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySeksueel oordraagbare infeksieDemokratiese Republiek die KongoDistrik SesBTWTegnologieToringWinnie Madikizela-MandelaRenaissanceNazi-DuitslandPaasfeesSkaapLys van nedersettings in Suid-AfrikaMigrasie van diereSelfmoordLSosiale mediaMusiekMeningsverskil oor aardverwarmingKameelperdVierkantswortelWeer (meteorologie)AardkorsGewone breukeSwaelKoedoeWaatlemoenTermiese geleidingsvermoëGeldSelakantSekondêre sektor van die ekonomieSleutel (musiek)Pad na jou hartEerste WêreldoorlogGipsPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDaggaWerkwoordVerkleinwoordVolhoubare ontwikkelingVulkaanHomofoonKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDesmond TutuHartWoudErosieOnderhandelinge om apartheid te beëindigLys van musiekinstrumenteTandbederfLys van elemente volgens simboolWet op BevolkingsregistrasieTweede Nuwe JaarSomerKonjunktivitisLoftus MaraisLugbesoedelingSpinnekopVigsWêreld- Ekonomiese ForumBateSuid-Afrikaanse GrensoorlogGauteng🡆 More