Abbevlaack

Abbevlaack is 'n spoorwegstasie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika, sowat 34 km oos van die Namakwalandse kusdorp Port Nolloth.

Die naam is afgelei van die omliggende, barre vlakte genaamd Abbevlak of Abbevlakte. Die eerste deel van die naam is 'n Khoikhoi-woord vir "saliehout" en die tweede Nederlands vir "vlakte" omdat die vlakte oortrek is van dié bosse.

Bron

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Tags:

AbbevlakteNamakwalandNederlandsNoord-KaapPort NollothSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SelakantPeach van PletzenAarde se atmosfeerJeuksiekteGroepsdrukInsekGeestesteuringErfenisSkildklierJode in Suid-AfrikaBek-en-klouseerSoortnaamLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierReënspinnekopNasionale VrouedagWêreld- Ekonomiese ForumStikstofSwart menseRobbeneilandVoornaamwoord7de LaanTuberkuloseBelastingGeslagSelfstandige naamwoordCovid-19-pandemieMangelontstekingSan Andreas-breukTelkomLys van Afrikaanse rolprenteHemelvaartsdagPeriodieke tabelDriehoekWiskundeSkoenlapperVerkleinwoordKrieketHannes van WykSonpaneelBeurtkragRugbyGroot GatProteïenKaliumRuslandLieweheersbesieStereotipeWoordeskatSoutsuurLodewyk XVI van FrankrykStadLys van Afrikaanse skrywersSokkerHokkiePaasfeesOnse VaderJaarGianna MichaelsMuskietKlimaatWisselkoersLiewe HeksieAborsieLys van kinderspeletjiesAsiëHernubare energieMielieKlimaatsverandering in AfrikaSkuinsstreepHefboomDiarreeLimfvatstelselVaginaSeevlakstyging🡆 More