Abbas Maroufi

Abbas Maroufi (17 Mei 1957, Teheran - 1 September 2022) was 'n Irannese skrywer, uitgewer en dissident wat met sy roman Samfoni-ye mordegan (Simfonie van die dooies) wat in 1989 verskyn het, en as uitgewer van die kritiese kultuurtydskrif Gardun (Hemelgewelf, Sfeer) bekendheid verwerf het.

Abbas Maroufi

Gardun is in 1996 vanweë sy kritiese houding teenoor die regering verban, en Maroufi is tot ses maande tronkstraf en twintig houe met 'n sweep gevonnis, maar kon Iran danksy internasionale politieke druk verlaat om hom met sy gesin in Duitsland te vestig. Sy literêre werke, wat deur 'n gesofistikeerde en afwisselende verteltrant en tydsvlakke gekenmerk word, is in Iran verban. Maroufi het voor sy afsterwe saam met sy vrou Akram Abooee, 'n skilderes, en hul drie dogters in Berlyn gewoon, waar hy die grootste boekwinkel vir Persiese en Oosterse literatuur (Hedayat) in Europa en 'n drukkery en uitgewery bedryf het.

Hy sterf in Berlyn op 1 September 2022.

Verwysings

Eksterne skakels

    Amptelike webtuiste
    Tavaana (E-Learning Institute for Iranian Civil Society)

Tags:

1 September17 Mei195719892022IranTeheran

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Willie EsterhuizenMuskeljaatkatWynsteenKlimaatMenslike seksuele gedragVratKoorsblaarHannes van WykMaanAalwynTongVoortrekkermonumentLetterkundeTongaanse nasionale rugbyspanOpgestopte speelgoedSigaretWiskundeSeksuele opwekkingVoorsetselDundermSesnasies-toernooiBaarmoederEuropese Suidelike SterrewagTrappe van vergelykingSuid-Afrikaanse randMusieksimboleKoekie (rekenaarwetenskap)PersentasieVlag van AfghanistanGewone luislangNarkoseProstaatkankerBorskankerBysteekNelson MandelaSteenkoolAspergersindroomMediaWikiFritz HaberKoreaanse nasionale rugbyspanOssewaDemi Lee MooreAppel (sanger)Sixtynse kapelMoslemPornografieLiefdeAtriale fibrillasieVarkVulvaHeupDuitse perdebyCSSRynhesseLys van bekende Suid-AfrikanersLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaIranGemengde ekonomieISBN (identifier)United Democratic FrontWikiAfrikaansKolonoskopieMenstruasieNasiebouSonsverduisteringHoofstadKoorsEuropa🡆 More