Abazyns: Taal

Abazyns (абаза бызшва, Abaza Bizsjwa; Adigies: абазэбзэ) is ’n taal van die Abazyne van die Kaukasus-gebergte in die Republiek van Karatsjai-Tsjerkessië in Rusland.

Dit bestaan uit twee dialekte, die Asjcherewa en die Tap'anta, wat die letterkundige standaard is.

Abazyns
абаза бызшва, abaza byzšwa
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Turkye Turkye 
Gebied: Karatsjai-Tsjerkessië
Totale sprekers: 47 880
Taalfamilie: Noordwes-Kaukasies
 Abazgi
  Abazyns 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet
Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: abq
Abazyns: Taal
Etniese kaart van die Kaukasus-streek

Die taal word deur sowat 35 000 mense in Rusland gepraat waar dit in ’n aangepaste Cyrilliese alfabet geskryf word. Dit word ook deur sowat 10 000 mense in Turkye gepraat waar dit in die Latynse alfabet geskryf word.

Abazyns is, nes ander tale in die Noordwes-Kaukasiese taalfamilie, hoogs agglutinerend – dit het talle medeklinkers (63 foneme) en net twee klinkers. Dit is nou verwant aan Abchasies, maar het ’n paar foneme wat nie in Abchasies voorkom nie.

Alfabet

А а Б б В в Г г Гв гв Гъ гъ Гъв гъв Гъь гъь
Гь гь ГӀ гӀ ГӀв гӀв Д д Дж дж Джв джв Джь джь Дз дз
Е е Ё ё Ж ж Жв жв Жь жь З з И и Й й
К к Кв кв Къ къ Къв къв Къь къь Кь кь КӀ кӀ КӀв кӀв
КӀь кӀь Л л Ль ль М м Н н О о П п ПӀ пӀ
Р р С с Т т Тл тл Тш тш ТӀ тӀ У у Ф ф
Х х Хв хв Хь хь ХӀ хӀ ХӀв хӀв Ц ц ЦӀ цӀ Ч ч
Чв чв ЧӀ чӀ ЧӀв чӀв Ш ш ШӀ шӀ Шв шв Щ щ Ъ ъ
Ы ы Ь ь Э э Ю ю Я я

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AdigiesKaratsjai-TsjerkessiëKaukasusRuslandTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Robert SobukwePaddaKompasKartografieAlkoholismePeriodieke tabelSwangerskapPretoriaToekoms van die AardeToutrekVarkPesachLys van Joodse feeste en herdenkingsSuiwelprodukKrokodilInflasieLionel PetersonWetenskaplike klassifikasieEeuStedelike hitte-eilandRefentse MorakeSlaginstrumentKlavierOssewaEnkelvoudige sinJagluiperdBysteekBybelAkuutDonderstormTransatlantiese slawehandelWaterFanie ViljoenVerkragtingKolonialismeJan van TonderLeonardo da VinciBloukraanvoëlWeervoorspellingWiskundige terminologieOopbroninhoudLangste woordLetterkundeCristiano RonaldoRumatiekSwawelRenosterLys van Suider-Afrikaanse soogdiereJanie du PlessisBreingewasGesonde dieetOmtrek, oppervlakte en volumeWinterTennisOseaanVoegwoordSkoenlapperGalileo GalileiAtlantis, Wes-KaapGrondsoorteMasturbasieLys van landeWaterstofOrthopteraHeuningElon MuskDuitslandJakkalsHeks van HexrivierKasteel die Goeie HoopDistillasieVars water🡆 More