Aascoe

Aascoe is 'n plekkie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika, sowat 10 km oossuidoos van Kirkwood en noord van die Sondagsrivier.

Die naam is reeds in 1778 opgeteken en wel as Aas 'coe en Aas 'cou. Dit kom uit 'n Khoikhoi-taal en beteken blykbaar "geelhoutboom". Die plaas Geelhouteboom, waarop die plekke geleë is, is dus 'n Nederlandse vertaling van die Khoikhoi-woord Aascoe.

Bron

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Tags:

KirkwoodNederlandsOos-KaapSondagsrivierSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Opgestopte speelgoedLys van Suid-Afrikaanse musikanteNiersteenGodsdiensBelgiëSonsteekLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsHelm (geboorte)WynsteenSolidariteitMarie PentzAdolf HitlerBreingewasNarkoseOssewaVerenigde KoninkrykWortelkanaalZuid-Afrikaansche RepubliekKasterolieErica RhodesOosters-Ortodokse KerkProstaatkankerAlvin BruindersBywoordWaterpokkiesIdioomMenstruasieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSonnestelselSigaretGeslagLys van Afrikaanse televisiereekseLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMisdaadHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSeksposisieBorsklierNazi-saluutLily CarterGemengde ekonomiePtolemeusHeilige SaterdagHemelvaartsdagKlein-KarooOutismeMenslike skeletMusieksimboleLiesbreukSeksueel oordraagbare infeksieLys van slangeWeer (meteorologie)LiefdeWaterhertSeksuele stimulasieMaanAustraliëMadison Ivy1991VrouMamelukMenseregtedagRooibokBipolêre gemoedsteuringJeugdagKleinkolmuskeljaatkatDonker materieGewone tarentaalGroot TrekJavaScriptSesnasies-toernooi🡆 More