Aartappelresies

Aartappelresies is 'n speletjie wat tydens boeresport gespeel word.

Al die deelnemers tree by die wegspringplek aan met 'n lepel in die hand. 'n Ry aartappels word sowat 50 tree verder geplaas. As die fluitjie blaas spring almal gelyktydig weg en probeer om so gou moontlik by 'n aartappel uit te kom. Die aartappel moet dan met die lepel opgeskep word sonder om direk daaraan te raak. Die speler moet dan met die aartappel in die lepel terughardloop. As dit afval moet dit weer, sonder om daaraan te raak, opgeskep word. Die wenner is die persoon wat eerste met 'n aartappel by die beginpunt opdaag.

Aartappelresies
Aartappelresies word gehardloop.

Vir groot kinders kan die aartappels met rou eiers vervang word. Val die eier en breek dit, word die kind gediskwalifiseer.

Sien ook

Tags:

AartappelLepel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DoelwitLabia (geslagsdele)Vaste stofAdolf HitlerJeugdagPornografiese subgenresVormFinale OplossingGeestesteuringWikiquoteMaagsweerMangelSwangerskapJeuksiekteGenadedoodNoag se arkHondeklipbaaiMaagJuraPampoentjiesAnglisismeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSelfoonSteenkoolFrankrykRegeringVerkleurmannetjieBek-en-klouseerNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyNasionale VrouedagBreinGianna MichaelsFilosofieLongSwartkwasmuishondGetalKlimaatDansCorioliskragSatellietAsemhalingWet op BevolkingsregistrasieStudievaardighedeVryheidsdagPeriodieke tabelNederlandsAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHoenderAkademiaRasionale getalBynierRugbyAarverkalkingMierVigsSharpeville-slagtingEnsiklopedieGeskiedenis van Suid-AfrikaAngssteuringBank (finansiële instelling)KoolstofdioksiedChemiese verbindingUKhahlamba-DrakensbergparkJavaScriptUnited Democratic FrontSoortnaamKatSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SnaarinstrumentVerlede tydWorcesterWesterse filosofieSportBruin menseInternet🡆 More