Aartappel-Baars: Visspesie

Die aartappel-baars (Epinephelus tukula) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by die Aliwal-bank langs Suid-Afrika.

In Engels staan die vis bekend as die Potato bass.

Aartappel-baars
Aartappel-Baars: Voorkoms, Habitat, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Epinephelus
Spesie:
E. tukula
Binomiale naam
Epinephelus tukula
(Morgans, 1959)

Voorkoms

Aartappel-Baars: Voorkoms, Habitat, Sien ook 
'n Aartappel-baars word deur 2 vissies (Labroides dimidiatus) skoongemaak.

Die vis se kop en lyf is grys met verskeie donker vlekke wat wyd uitmekaar is. Die vlekke is groter as die oë en hulle vorm is rond, ovaal of langwerpig. Daar is swart kolletjies op die vinne wat kleiner is op die bekken en anale vinne. Die vis word tot 2.2 m lank en 300 kg swaar.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe in water wat 10 – 230 m diep is terwyl die onvolwassenes in getypoele leef. Die vis is gebiedsgebonde en is nie bang vir skubaduikers nie, derhalwe is daar 'n verbod geplaas op die skiet van die visse deur duikers. Die vis is nie 'n gewilde eetvis nie.

Sien ook

Aartappel-Baars: Voorkoms, Habitat, Sien ook 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Epinephelus

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Aartappel-Baars VoorkomsAartappel-Baars HabitatAartappel-Baars Sien ookAartappel-Baars BronAartappel-Baars VerwysingsAartappel-Baars Eksterne skakelAartappel-Baars

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JaarLys van myne in Suid-AfrikaSoweto-opstandFrankrykKoorsblaarFisiese oefeningDrakensbergeMalariaDeelwoordHannes van WykAppel (sanger)InfeksieZack du PlessisNierHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVolstruisWoordsoortEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaInternetWiki CommonsSuid-Afrikaanse randLandbouWinterMark (ekonomie)InentingAardverwarmingSeksuele opwekkingLys van elemente volgens simboolKoppeltekenProstaatkankerPinksterVoornaamwoordGeldJeanette FerreiraGemeenskapDemokratiese Republiek die KongoElon MuskLodewyk XVI van FrankrykSublimasieAfleiding (taalkunde)WitbloedselSpoorvervoer in Suid-AfrikaJo BlackHeuningbyKindersiektesRooibokEnkelvoudige sinAfrikaanse TaalmonumentKonsonantKlimaatveranderingRosa ParksSelakantRomanHipoteseTegnologieVergelykings (taalkunde)MisdaadStudievaardighedeWikimedia-stigtingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKunsmatige intelligensieKommunikasieRooikatAlkoholismeAfrikanerweerstandsbewegingProteïenAntisemitismeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWillie JoubertAtoomSokkerMediese diagnoseWerkersdagSelKrampWeerfront🡆 More