Protea Aspera Aardroos-Suikerbos: Plantspesie

Die Aardroos-suikerbos (Protea aspera) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Proteagenus behoort.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom by die Kleinrivierberge, Bredasdorpberge en Garciapas voor waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik is 'n digte, wortelagtige plant wat 'n mat vorm en net 50 cm hoog word. Dit blom van September tot Desember met die hoogtepunt in September en Oktober.

Aardroos-suikerbos
Protea Aspera Aardroos-Suikerbos: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. aspera
Binomiale naam
Protea aspera
E.Phillips, 1910

Die plant spruit weer uit nadat dit gebrand het. Die saad word een tot twee jaar nadat blomme gevorm is, vrygelaat en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind moontlik plaas deur die werking van soogdiere. Die plant groei in skalie en sanderige grond op hoogtes van 0 - 200 m bo seevlak.

In Engels staan dit as die Rough-leaf sugarbush bekend.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DramaLiewe HeksieAardverwarmingHoofpynHartSkrywerAfrikanerweerstandsbewegingToringGalileo GalileiCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVerenigde KoninkrykWelwitschiaFamilie (verwantskap)Seksuele opwekkingDansTrappe van vergelykingDieregeluideNederlandAluminiumEk is 'n Afrikaan (toespraak)PenisAtmosfeerYsterMassaHondeklipbaaiSkisofrenieDemokrasieMaatskaplike verantwoordelikheidPaasfeesWatersuiweringSomerKapitalismePriemgetalHolocaustNatuurbewaringOutismeSpoorvervoer in Suid-AfrikaSonpaneelWet op BevolkingsregistrasieWorcesterSmaakKalenderStadPlae van EgipteMenslike skeletGoudkus (streek)MielieKindermishandelingSeksismeBruin menseErfenisdag (Suid-Afrika)Toekoms van die AardeAngolese BurgeroorlogEienaamSelfvertroueTuberkuloseNierMiddelmisbruikRekenaarGriekwa-AfrikaansIntensiewe vormGeslagsgelykheidKommunikasieNarsistiese persoonlikheidsteuringBipolêre gemoedsteuringSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeGrondSelfoonHartversaking🡆 More