Aardroos-Suikerbos: Plantspesie

Die aardroos-suikerbos (Protea amplexicaulis) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom vanaf Citrusdal tot die Kogelberg, asook in die Langeberg voor waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik bly laag en uitgesprei, word 1,3 m in deursnee en blom van Junie tot September.

Aardroos-suikerbos
Aardroos-Suikerbos: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. amplexicaulis
Binomiale naam
Protea amplexicaulis
(Salisb.) R.Br., 1810
Sinonieme
  • Erodendrum amplexicaule Salisb.
  • Pleuranthe amplexicaulis Knight
  • Pleuranthe ericifolia Knight
  • Protea repens Andrews
  • Scolymocephalus amplexicaulis Kuntze

'n Brand vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word in 'n doppie geberg en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van rotte en muise. Die plant groei in sandsteengrond op hoogtes van 180 – 1 600 m.

In Engels staan dit as die Clasping-leaf sugarbush bekend.

Galery

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HondWiskundige terminologieAnton GoosenEmosieSwitserlandIntensiewe vormWortelSwangerskapMolekuulMauritiusNasiebouAkkedisTasché BurgerGrondsoorteKrokodilGNU/FDL-lisensieMaanPad na jou hartNatuurrampKatoenDulcie van den BerghNasionale VrouedagWerkersdagGraatjiemeerkatDemi Lee MooreKaapstadKindermishandelingAnneli van RooyenLys van elemente volgens simboolHoërskool OuteniquaAnrich HerbstVlag van Suid-AfrikaTranspirasieLionel MessiGemeenskapsorganisasieJeugdagBaälSowjetunieAfro-AmerikanersHemelvaartPerdSonnestelselAuschwitz-konsentrasiekampJanie du PlessisTandbederfDepressie (gemoedstoestand)Grondwet van Suid-AfrikaPols-oksimeterWayback MachineRieldansHenry MurrayPapierToestand van materieLewerDoelwitSeksuele penetrasieTwaalf Stamme van IsraelVulkanismeVerenigde State van AmerikaPseudowetenskapKonsentrasiekampErdwurmParkinson se siektePornografiese akteurReg tot ‘n gesonde omgewingReddingskakeIgtiologieSophie SchollJak de PriesterNoordwesNasionale PartyIdioomRenoster🡆 More