Aardklop

Aardklop is 'n Suid-Afrikaanse kunstefees wat sedert 1998 jaarliks in die stad Potchefstroom in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika aangebied word.

Die fees bied hoofsaaklik Afrikaanse produksies in teater, dans, kabaret en visuele kunste. Dit is die naasoudste Afrikaanse Kunstefees in die land.

Aardklop
Propperse Dopperse poeding, 'n kosstalletjie by Aardklop.
Aardklop
Straatoptrede met djembés.

Dié kunstefees word tydens die Septembervakansie van die Noordwes-Universiteit en skole in Noordwes aangebied, aangesien die fees van die fasiliteite soos sale en koshuise van hierdie instellings gebruik maak. Dit word op verskillende plekke in die stad gehou, lok ongeveer 150 000 besoekers en duur vyf dae lank.

Pryse wat uitgedeel word is die Smeltkroes vir beste Afrikaanse verhoogteks en die Aardvark vir grensverskuiwende werk.

Persone aan die spits was/is Giep van Zyl, Marguerite Robinson, Andries Vrey en ander.

Van 29 September tot 3 Oktober 2021 is 'n minifees by die Voortrekkermonument in Pretoria aangebied.

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

AfrikaansDansNoordwesPotchefstroomSuid-AfrikaTeater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SamestellingPlantluisRosa ParksNarsismeGenadedoodIngenieursweseAkademiaDie Laaste Avondmaal (Leonardo)WaterstofNaaldekokerAtoomDistrik SesNiemetaalMadison IvyAnglisismeLongontstekingIdioomVrouTransatlantiese slawehandelAborsieCounter-Strike 2StilleweHoenderDoelwitWaterbesoedelingRenosterElandréKonjunktivitisRegeringMeningsverskil oor aardverwarmingSoogdierHerpes simplexUitwerking van klimaatsveranderingHartversakingElon MuskVeelvoudige sinSuid-Afrika-WetOm-te-infinitiefkonstruksieArabies-Israeliese konflikSwartWaterpokkiesRacheltjie de BeerWright-broersKrygkorOrthopteraBloeddrukTerracottaleërKarakteriseringOopbroninhoudMiljardParasitiese siektesRymIronieNelson MandelaGeslagKunsmatige intelligensieSokkerEuropaWeerfrontVennootskapRugbyTreinSpringbokMIV/vigs in Suid-AfrikaHulpwerkwoordMarie AntoinetteDokterVergelykings (taalkunde)LandbouHernubare energieSharpeville-slagtingDramaWaterbesparing in Suid-AfrikaOlifantMetafoor🡆 More