Aardhommel

Die aardhommel is een van die volopste hommelbyspesies in Europa.

Hulle word gekenmerk deur die wit onderkante van hulle mae. Die koninginby is 2–2,7 cm lank, terwyl die werkers 1½–2 cm lank is. Aardhommels is nie so sosiaal soos heuningbye nie, maar meer sosiaal as groefbye.

Aardhommel
Aardhommel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Apidae
Subfamilie:
Apinae
Genus:
Spesie:
B. terrestris
Binomiale naam
Bombus terrestris

Die koningin bou 'n nes wat so groot soos 'n mens se vuis is, waarin tot 50 werkerbye kan lewe. Aan die einde van die jaar sal die hele swerm vrek en net die jong koninginne oorbly.

Aardhommels kan hul weg terug na hulle nes vind van 'n afstand so ver as 13 km.

Bronnelys

  • Bye in Wêreldspektrum, volume 4. 1983 Ensiklopedie Afrikana: (EDMS) BPK.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kolorektale kankerKinderregteSeekoeiMaatskappyFamilie (verwantskap)LetterkundeIngenieursweseVrymesselaryKorrupsieGewone breukeTaalJan van RiebeeckElon MuskGeboorteAarde se atmosfeerVergelykings (taalkunde)Volhoubare ontwikkelingKlereWright-broersLys van bekende Suid-AfrikanersInkomsteAfrikaTamatieMarsCheslin KolbeOnomatopeeFrederik Willem de KlerkSonpaneelSkisofrenieInentingVerenigde KoninkrykWatersuiweringGemeenskapsorganisasieLys van nedersettings in Suid-AfrikaEkonomieAfrikaanse TaalmonumentGedigKunsmatige intelligensieHartaanvalDubbelpuntGenadedoodWaterpokkiesWaterbesparing in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaGeskiedenis van AfrikaansPlastiekGevolge van aardverwarming op oseaneDroomJakkalsStokely CarmichaelBlomVeelvoudige sinAardverwarmingTandbederfStereotipeDriehoekMaanTelwoordBeeldspraakAfkortingHartBipolêre gemoedsteuringMartin Luther King jr.Olimpiese SomerspeleWolkJohannesburgKommunismeRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Maatskaplike verantwoordelikheidTweede Nuwe JaarTrappe van vergelykingParasitiese siektesEk is 'n Afrikaan (toespraak)🡆 More