Aardeberaad

Die Aardeberaad was 'n groot internasionale beraad, ook bekend as die Rio-beraad, wat in 1992 in Rio de Janeiro, Brasilië, aangebied is.

Tydens die beraad het wêreldleiers van die Verenigde Nasies maniere bespreek om die omgewing en die aarde se biodiversiteit te beskerm. Die beraad het van 13 tot 22 Junie 1992 geduur.

Aardeberaad
Die Aardeberaad was 'n VN-konferensie

Die beraad is deur nagenoeg 50 000 mense bygewoon. Die meeste lande se staatshoofde was persoonlik teenwoordig. Dit was die grootste en sigbaarste internasionale byeenkoms wat die wêreld tot op daai stadium gesien het.

Kenmerkend van die Aardeberaad was dat die Verenigde State van Amerika, een van die grootste sondebokke wat aardverwarming betref, geweier het om die produksie van kweekhuisgasse in te perk. Ten tweede het hulle geweier om 'n verdrag oor die bewaring van die aarde se biologiese diversiteit te onderteken.

'n Tweede Aardeberaad, die Rio+20-konferensie, is in 2012 gehou. Dit is van 13 tot 22 Junie 2012, weer in Rio de Janeiro, aangebied.

Sien ook

Verwysings

Tags:

1992AardeBiodiversiteitBrasiliëRio de JaneiroVerenigde Nasies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GriepTikTokSwangerskapTandbederfDinosourusJo BlackKoningKoedoeGeelslangInstagramGeslagsorgaanKomeetBynierOpgestopte speelgoedSenuweestelselPieter BiewengaKolorektale kankerEuropese RugbykampioenskapMaan1991Ou Apostoliese KerkEreksieGerrie PretoriusMeervoudBelgiese gewesteNazi-DuitslandSeksAgter Elke ManAngina pectorisBrasiliaanse nasionale rugbyspanAardbewingHartversakingGNU-lisensie vir vrye dokumentasieKolitisBatmanSuid-Afrikaanse randEucalyptusMenslike seksuele gedragRugbywêreldbeker 1991GordelroosBloemfonteinOnse VaderKunsmatige intelligensieNierversakingDikdermWashington, D.C.Klein-KarooA.J. ApplegateJeugdagTolla van der MerweFrankrykAfrikanersMolotofbomAngssteuringSlag van BloedrivierEngelsDie Stem van Suid-AfrikaErnst Otto FischerPiet ByleveldNagapieMenslike penisgrootteVlag van AfghanistanSpelerposisies in rugbySelfieRolprentGeografie van Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringKarlien van JaarsveldDuitsRoekelose Dade🡆 More