Egeïese See-Aardbewing Van 2020

Op 30 Oktober 2020 het 'n massiewe aardbewing die Egeïese See getref.

Daar was verskeie naskokke. Die Turkse regering het 'n waarskuwing uitgereik vir moontlike tsoenami's.

Egeïese See-Aardbewing Van 2020
Kaart wat die intensiteit van die aardbewing aandui.

Daar was skade in die groot stad İzmir in Turkye en 117 mense is daar oorlede, en 'n verdere 1 034 beseer. In Griekeland was daar twee sterfgevalle en 19 mense met geringe beserings. Dit was die kragtigste aardbewing in die Egeïse See sedert 1981, en die dodelikste in die İzmir Provinsie. In 1955 het vier mense in İzmir in 'n aardbewing gesterf. Die aardbewing was ook die dodelikste van die jaar 2020.

Verwysings

Bronne

Tags:

AardbewingEgeïese SeeTsoenamiTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PseudowetenskapJaarKookpuntNelson MandelaLys van landeJeugdagMiddelmisbruikGriekse mitologieAtoomMagda van BiljonBokmakierieGeboorteNiersteenDie GelofteKindersiektesGroot vyfAfrikaanse Protestantse KerkTrevor ManuelToestand van materieHennie MaasBobby AngelDieregeluideChloorWielewaalRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLeeuPretoriaTandbederfBaarmoederVerstedelikingJakkalsLabia (geslagsdele)Janie du PlessisGrootste rampe in Suid-AfrikaBysteekKragopwekkingRolprentPerdebyeGriepHamerkopVulvaSwemDrinkwatervoorsieningDemi Lee MooreSeksHerpes simplexRob HersovGianna MichaelsKuberkrakerGlobaliseringElizabeth II van die Verenigde KoninkrykLeonardo da VinciKwaggaGeslagsregister vanaf Adam tot JesusAt BothaHomoniemKnieBernice WestTropiese sikloonMagnetismeKorrupsieWieg van die MensdomAprilDirekte en Indirekte redeSigaretPuberteitDokterYsterGroot TrekAppel🡆 More